All posts by: hanno

About hanno

Baie ma’s voel effens benoud wanneer hulle ’n middag lank ’n onbekende baba moet versorg. Daar is egter diegene wat kans sien vir etlike maande hiervan! Hulle laat willens en wetens toe dat hierdie weerlose kleintjies in hul huis en hart kom nesskop. Net om hulle weer te laat gaan … deur Susan Goosen Hulle […]

Die waarheid maak vry – maar hoe gemaak met daardie donker storie uit jou verlede? Daardie soort inligting wat jou maat gaan ontstel? Kan ’n ou geheim regtig ’n huwelik laat verbrokkel? DEUR SUSAN GOOSEN Jy swyg liefs oor daardie destydse aanlynvriendskap wat beslis nie deur jou maat goedgekeur sal word nie. Jy sê niks […]

Die sogenaamde “emosionele ooreet” is meer algemeen as wat jy mag dink. Hierdie vergryp het allerlei gevolge, onder meer selfverwyt en dalk selfs depressie. Hoe kan jy verhoed dat dit (weer) gebeur? DEUR ILETTE COETZER Ai, hoekom is dit tog só lekker om jou kieste vol te stop? En vyf minute later voel jy soos […]