All posts by: lida

About lida

Daar is baie wat ons aan ons kinders wil nalaat. Ons vrese en fobies is sekerlik nie deel daarvan nie. Maar onbewustelik is dit dikwels presies wat ons regkry. Hoe kan ouers dan hierdie ongewenste nalatenskap verhoed? Deur René Badenhorst Die kenners sê daar is slegs twee vrese waarmee ’n mens gebore word: ’n vrees […]

“Moedig kinders aan om dié dinge te geniet wat geld nie noodwendig kan koop nie: die natuur, kultuur, boeke, musiek, vriendskap, kreatiewe spel en handvaardighede.” – Willem Nicol Indien jy die media moet glo, is kinderopvoeding iets wat jy nie sonder ’n stewige bankbalans kan aanpak nie. Die beraamde koste om een kind vir die […]

Mooi herinneringe is soos ’n goedgebruikte padkaart: Dit vertel die storie van ons reis. ’n Herinneringsboks is ’n manier om hierdie reisverhaal sigbaar en tasbaar vir jou kinders te maak. Dit gee hulle bakens en rigtingwysers. Deur Susan Goosen Daardie handgeskrewe briefie in ’n onderste lêer, ’n foto, ’n spesifieke reuk. ’n Spesiale liedjie … […]

Alle mense maak foute. Dis deel van ons groeiproses om ook uit ons foute te leer. Vanselfsprekend geld dit ook ons kinders. Ouers moet hul kinders toelaat om foute te maak; só word hulle goed groot. Deur RENÉ BADENHORST Die slim mense sê: Suksesvolle ouerskap kan gemeet word aan ouers se reaksie wanneer hul kinders […]