All posts by: LiG-redaksie

About LiG-redaksie

Hanna Grobler is ’n vars briesie in ’n wêreld waar die kollig so maklik verblindend kan skyn. Hierdie beeldskone vrou dink nie aan haarself as ’n glansmens nie, al is sy gereeld in plaaslike TV-reekse en films te sien. En al verskyn sy en haar man, die gewilde Bok van Blerk, gereeld op die rooitapyt […]

’n Groot persentasie studente wat by universiteite en kolleges inskryf, is voor die einde van hulle eerste jaar sak en pak terug by die huis. Hoekom? En wat is die kanse dat dit ook met jou kind gaan gebeur? Deur Susan Goosen Die hoë uitvalsyfer by eerstejaars is inderdaad ’n groot probleem,” sê Andri Burger, […]

Die Bybelboek Hooglied skets ’n prentjie van twee mense wat daarin slaag om mekaar se behoefte aan emosionele en seksuele intimiteit wedersyds te bevredig. Soos die Skepper dit bedoel het. Deur René Badenhorst “Gelowige egpare behoort die beste, mees vervullende, mees bevredigende seksuele intimiteit denkbaar te kan hê. Hulle aanbid en dien immers die Skepper […]

Kommunikasieprobleme is van die grootste struikelblokke in ’n huwelik. Gelukkig is dit ook van die maklikstes om te oorkom – dit vra bloot ’n bietjie meer begrip, en ’n klompie basiese vaardighede. En die wil om dit uit te voer. Deur René Badenhorst Goeie begrip tussen twee mense kan met ’n tango vergelyk word, sê […]

Jy kan nie ’n wonderwerk láát gebeur nie, het ek uit klein Isak van Hillbrow se storie geleer. Jy moet daarop wag. Klein Isak van Hillbrow was baie opgewonde oor sy pa wat op parool vrygelaat sou word. Isak is ses jaar oud. Sy ma werk as ontkleedanser in ’n Hillbrow-klub, maar Isak weet nie […]