All posts by: LiG-redaksie

About LiG-redaksie

As jy alles bymekaar tel, het hulle byna 100 albums uitgereik. Hulle spog met arms vol toekennings. En steeds maak hulle die musiek wat hulle oor dekades heen geliefd gemaak het. LiG wou by die drie geliefde sangeresse weet wie hulle inspireer, en wie dit was wat hulle arms omhoog gehou het terwyl hulle ’n […]

Veiligheid, gesondheid, vreugde, en ’n lewe in oorvloed. Dít is enkele dinge wat ouers hulle kinders gun. Maar wie bid dit van God vir hulle kinders af? Is dit nie wat ouers in die eerste plek veronderstel is om te doen nie? Soms het ’n ma en ’n pa wel ’n bietjie leiding nodig, aanmoediging […]

Klaagliedere 3:21-24 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot.” Dit is die grys uur voordat die son opkom. Die luggie […]

Op die kerklike kalender staan die tyd tussen pinkster en advent as koninkrykstyd bekend. Die pinkstertyd word afgesluit met Drie-eenheidsondag, en dan breek die koninkrykstyd aan.  

Hanna Grobler is ’n vars briesie in ’n wêreld waar die kollig so maklik verblindend kan skyn. Hierdie beeldskone vrou dink nie aan haarself as ’n glansmens nie, al is sy gereeld in plaaslike TV-reekse en films te sien. En al verskyn sy en haar man, die gewilde Bok van Blerk, gereeld op die rooitapyt […]

’n Groot persentasie studente wat by universiteite en kolleges inskryf, is voor die einde van hulle eerste jaar sak en pak terug by die huis. Hoekom? En wat is die kanse dat dit ook met jou kind gaan gebeur? Deur Susan Goosen Die hoë uitvalsyfer by eerstejaars is inderdaad ’n groot probleem,” sê Andri Burger, […]

Die Bybelboek Hooglied skets ’n prentjie van twee mense wat daarin slaag om mekaar se behoefte aan emosionele en seksuele intimiteit wedersyds te bevredig. Soos die Skepper dit bedoel het. Deur René Badenhorst “Gelowige egpare behoort die beste, mees vervullende, mees bevredigende seksuele intimiteit denkbaar te kan hê. Hulle aanbid en dien immers die Skepper […]