Jou gesin

22Feb 2019

Studeer hard – met ’n lekker hart! “Mooi so! Jy het jou hart uitgespeel!” Is daar beter aanmoediging as dit wanneer jou kind moeg en lyfseer van die sportveld af kom? Nou wat daarvan as jy “hart” doelbewus ook by sy of haar studies betrek? Daar is kenners wat sê dat dit ’n enorme verskil […]

12Dec 2018

My kind se gedrag bekommer my. Buitendien vermoed ek hy is agter by sy klasmaats. Moet ek iemand se hulp inroep? En, indien wel, wie s’n? Al wat leef en beef praat mos deesdae van “terapie”; watter terapeut sal die beste vir my kind wees? Deur René Badenhorst Spelterapie “Spelterapeute hoor dikwels dié vraag: ‘Kan […]

12Dec 2018

Van sit en staan kom niks gedaan, sê die grootmense. En ledigheid is die duiwel se oorkussing. Koop die tyd uit! lui die Bybelse vermaning. En die navorsers sê … ons werk ons dood. Letterlik. Waar lê die waarheid? Deur Susan Goosen Eenmaal is ’n wyse ou monnik gevra wat volgens hom die grootste probleem […]

16Oct 2018

Teen hierdie tyd weet die hele winkel dit: Jou kind wil ’n roomys hê! Mense gaan staan behoorlik en staar na hierdie vreemde wese wat tussen die rakke lê en skreeu. Almal wonder, jy inkluis: Hoe nou gemaak? Deur Susan Goosen “Om jou kind te dissiplineer wanneer ’n skare mense toekyk, is beslis nie eenvoudig […]

26Sep 2018

Wanneer daar weer berig word oor ’n tiener se selfdood, laat dit almal verslae. Sprakeloos. Magteloos. Is daar dan nie iéts wat ouers en vriende kan doen om so ’n tragedie te probeer verhoed nie? DEUR RENÉ BADENHORST “Dit is onmoontlik om die waarde te meet van één lewe wat deur selfdood kortgeknip is.” Só […]

26Sep 2018

Die kombuis bied heerlike leergeleenthede en hope pret vir klein kokke wat wil saam kook. Hier is praktiese wenke om dit vir jou en jou kinders te laat werk. Deur Susan Goosen   Bloot die gedagte daaraan om saam met jong kinders in ’n kombuis te werskaf, laat vele ouers sidder. Julle onthou waarskynlik die keer […]

15May 2018

Baie mense ervaar dat ’n tweede huwelik hulle voor ’n keuse stel: my geluk teenoor my kind s’n. Want dit is ’n feit dat ’n hersaamgestelde gesin nie oornag ’n liefdevolle huisgesin word nie. Dit vra harde werk, baie geduld en hope liefde. Deur Ilette Coetzer Jy is nie my ma nie!” Dit word dikwels […]

22Mar 2018

Kinders staar deesdae vele uitdagings in die gesig, en daarom is die meeste ouers nie altyd dik van die lag nie. Maar is pret en grappies nie juis nou ’n belangrike deel van ouerskap nie? DEUR SUSAN GOOSEN Ja, die lewe is deesdae ’n doodernstige saak. Lang werkure, finansiële druk en ’n onseker toekoms stel […]

22Mar 2018

Paasfees is ’n tyd waarin ons Jesus se lyding baie intens en persoonlik ervaar. Maar dit is ook ’n tyd van vrolikheid en vreugde. Jesus se oorwinning oor die dood word saam met Christene wêreldwyd gevier – én saam met jou huismense. Deur Susan Goosen “Paasfees is die hoogtepunt van die kerklike jaar,” sê dr […]