My getuienis

29Aug 2019

Van kanonbouer tot sendeling. Van sterk man tot ’n verlamde mens wat nie meer kan praat nie. Niks in sy lewe het dieselfde gebly nie. Ook nie sy vertroue op God nie – dié het gegroei.   DEUR MARISKA SPOORMAKER Met die intrapslag sien jy die groot rolstoel op die toegeboude stoep. “Dit was Joost […]

26Aug 2019

Deur Koos Kruger Ek het op 10 Julie 2018 by my dogter en skoonseun se huis in Langenhovenpark in Bloemfontein ’n dooie boomstomp se takke afgesny met ’n groot hoekslypmasjien (angle grinder). Die boomtakke het op die grond gelê en ek en die tuinwerker het begin om die takke in klein stukkies te saag vir […]

08Aug 2019

Toe my dogtertjie twee en ʼn half jaar oud was moes ons hoor haar lewe is ʼn “hartverskeurende onbekende”. Maar ek het ook geweet ons sal berge versit om haar die beste kans op ʼn funksionele lewe te gee … DEUR DEIDRÉ BARNES 20 Julie 2018. Dié datum sal vir ewig in my hart en […]

31Jul 2019

Kan jy weer begin as jou huis voor jou oë afbrand? En as dit hoegenaamd moontlik is – presies waar begin jy? Help dit om by voorbaat te weet dit is jou goed wat daar brand en nie jý nie? DEUR JOHANNA VAN EEDEN Dis net ná 12:00 op Woensdag, 3 Oktober 2018. Immanuel van Tonder, […]

29Jul 2019

Soos my ma voor my, moes ek ook ’n uitmergelende pad met kanker stap. Ek en my gesin is deur diep waters. Maar ek sal hierdie pad nie vir iets anders verruil nie. DEUR ALDA NIENABER Ek was besig met die laaste blok in my finalejaar. My mondelinge eksamen was daardie oggend. Dit het goed gegaan, en […]

18Jul 2019

LIZINDA ROE Mediese kondisies “spook” al jare by my. Sedert ek vier is sukkel ek met mangels, gesigoperasies, idiopatiese trombositopenie (lae vlakke van bloedplaatjies), my milt is verwyder en toe tref die werklike riller my: Net soos Annelie van Rooyen vind ek uit ek het trigeminale neuralgie (TN), beter bekend as die “suicide disease”. Ek […]

11Jul 2019

BENNETT VAN RENSBURG As gevolg van ’n besigheidstransaksie verloor ek in 1991 baie geld. Ek verloor ook my plaas, Wilgerivier. Ons verhuis na Uniondale. Jare van finansiële swaarkry is ons nuwe werklikheid. Harde werk en ver afstande wat ek moet aflê, dikwels in die nag, dikwels ’n gesukkel met voertuie. Susan, my vrou, werk op […]

08Aug 2018

Sterre skyn nie net teen die naghemel nie, of op ’n verhoog of die silwerdoek nie. Daar is blink sterre onder ons wat met hul voete in dieselfde stof as ons staan. Hulle is dromers én doeners, hulle glo hulle is deur God in diens geneem om te skyn waar hulle ook al kom. Deur […]

06Apr 2018

Olivia Zwiegelaar vervul haar roeping voor haar naaimasjien. Hier maak sy rokke … maar nie sommer súlke rokke nie. Elkeen het byvoorbeeld ’n spesiale naam, en ’n mooi storie. Deur Conette le Roux Rebekah, Miryam, Yadid en Teshuah hang op ’n ry in die kas in Olivia Zwiegelaar (37) se naald­werkkamer in Stellenbosch. Rokke. Elkeen […]