My getuienis

13Jun 2017

Onkunde. Mense se onbegrip. Hul doodgewone wreedheid. Dit alles teister jou wanneer jy ’n erg gestremde kind grootmaak. Maar, vertel hierdie ma, ten minste het hierdie kind mý oë oopgemaak … Deur Conette le Roux   Ses jaar gelede is daar ’n merkwaardige seuntjie gebore – Christian Buchanan. Sonder oë. Daar waar sy ogies moes […]

29May 2017

Ware dankbaarheid is ’n leefstyl. Maar dit moet aangeleer word, en dít kom nie vir almal ewe maklik nie. Hier is ’n klompie inspirerende verhale wat dalk sal help om jou te oortuig.   Deur Maretha Maartens   “Ons leef nóú in ‘joy’. Ons hoef nie vir groot gebeurtenisse op die horison te wag nie.” […]

29May 2017

Onvrugbaarheid. Infertiliteit. Julle sal nie op die normale manier kan kinders hê nie … Dit maak nie saak hoe jy dit noem of beskryf nie – vir sommige mense is dit net so ’n traumatiese diagnose soos vir dié wat moet hoor dat hulle kanker het. Wat word nou van jou smagting na ’n baba? […]

04May 2017

Wat maak jy, ’n jong vrou met sterre in die oë en drome in die hart, wanneer jy eensklaps verlam gelaat word? Jy is dankbaar oor die goeie pad wat soveel mense met jou loop. En jy gee 110% vir die Here. Dit is wat Nandi Odendal doen. Deur Yolanda Wessels   Nandi Odendal het […]

25Apr 2017

’n Paniekaanval is ’n intense belewenis wat soos ’n hartaanval of ʼn beroerte-aanval voel. Al hoe meer persone ondervind dié vorm van angs. LiG het met mense gesels wat eerstehandse ondervinding hiervan het. Deur Conette le Roux “Ek kry verskriklik warm; dit is asof ek nie asem kry nie. Terselfdertyd voel dit asof my kop […]

17Apr 2017

Liza Daniells se storie begin soos dié van baie ander gemolesteerde kinders. Die slagoffer van seksuele misdade, is gewoonlik ’n familielid of vriend van die gesin. In Liza se geval, die bure se tienerseun. Liza en haar gesin, het in ’n gemiddelde buurt in Bloemfontein gebly. Die kinders het oor en weer gekuier. *Johan was […]

03Apr 2017

  “Slegs gestremde mense kan dít na die lewe toe bring – ’n spesiale bydrae, en ’n soort vreugde wat jy nêrens anders kry nie.” Só getuig ’n klompie ouers wie se kinders nie in die samelewing se hoofstroom pas nie. Ons het dié ouers en kinders na LiG se Kerstafel genooi. Deur Francine van […]

22Mar 2017

Hy sê hy probeer om soos Jesus na mense toe te leef. Hy loop waar hy wil wees, sê hy, soos Jesus geloop het. En, soos Jesus, reik hy en sy vriende na buitestanders uit.   Deur Conette le Roux   Pierre du Plessis is beslis nie jou gewone dominee nie. En selfs nie die […]