Uncategorized

05Aug 2019

Pinkstertyd is die tyd van die Heilige Gees. In hierdie besonderse weke in die kerklike jaar word die uitstorting van die Gees gevier en word daar opnuut oor Hom nagedink. Wie is Hy? En, veral, wie is Hy vir jou? DEUR COENIE BURGER Pinkster word in die Bybel as ’n wonderlike tyd van vervulling en […]

20Jun 2019

Tatoeëermerke is lankal nie meer die waarmerk van willewragtigs nie. Daar is die ma wat haar kinders se name op haar vel laat aanbring. En geliefdes wat ’n betekenisvolle simbool deel. Vele Christene vertel hul geloofsverhaal op hul lyf. Maar … is dit dan nie sonde nie? DEUR CONETTE LE ROUX Die dae toe tatoeëermerke […]

02Mar 2017

In Meimaand vier ons Jesus se hemelvaart. En ’n paar dae later die uitstorting van die Heilige Gees – Pinksterfees. Hemelvaart en Pinkster het meegebring dat ons op verskeie maniere deur God toegerus word om sy koninkryk uit te bou.

05Feb 2017

Op die kerklike kalender staan die tyd tussen pinkster en advent as koninkrykstyd bekend. Die pinkstertyd word afgesluit met Drie-eenheidsondag, en dan breek die koninkrykstyd aan.