Christus gee ons vlerke! LiG-redaksie Uncategorized In Meimaand vier ons Jesus se hemelvaart. En ’n paar dae later die uitstorting van die Heilige Gees – Pinksterfees. Hemelvaart en Pinkster het meegebring dat ons op verskeie maniere deur God toegerus word om sy koninkryk uit te bou. July 27, 2017