Jou Geloof

Jesus se leringe was dikwels in stryd met die gangbare opvattings in daardie tyd. Heeltemal anders as wat mense van ’n rabbi sou verwag. Hoor dan hier: Dit was ’n gewone tempeldag. Die Fariseërs het hardop gebid en luidkeels hul heiligheid vertoon deur dankie te sê dat hulle nie so sleg soos die mense om […]

Ek weet sommige mense wil dadelik “ja!” antwoord. Hulle sê: Is dit dan nie die mens wat wik maar God wat beskik nie? Ander kies weer ’n dadelike “nee”. Hulle sê: Is dit nie so dat God dié help wat hulle­self help nie? Daar is ook diegene wat sê dat God die Skepper is, maar […]

Daar word ’n storie vertel van twee vriende wat deur die woestyn geloop het en tydens hierdie reis ’n hewige argument gehad het. Uit pure woede en frustrasie klap die een die ander toe deur die gesig. Die een wat geslaan is, buk af en skryf met sy vinger in die sand: “Vandag het my […]

Ons ken en aanbid Hom. Ons sing en praat oor Hom. Maar wie is Hy? En wat doen Hy presies? Wat leer die Bybel ons oor die Persoon en die werk van die Heilige Gees? DEUR STEPHAN JOUBERT Ek skakel die TV aan; daar is ’n reuse-kerkdiens op die skerm. Die aankondiger roep uit: “Ons […]

Te veel mense dra te veel bagasie met hulle rond. Dit, terwyl die lewe hoeka nie maklik is nie. Dink ’n bietjie oor daardie dinge wat jou briek – en doen iets daaraan! DEUR WILLEM NICOL Daar word vertel van die ou tannie wat langs die pad deur ’n donkiekar opgelaai word. Die drywer sit […]

Christene is geroepenes – dis wie ons is. Ons opdrag is met ons identiteit verweef. Ons mag nie bloot agteroor sit en wag totdat omstandighede in ons guns is voordat ons ons roeping begin uitleef nie. Ons “eendag” is nou … Deur Lizette Murray Soms leef ons ongeërg, ons kyk maar wat die dag vir […]

Dit was ’n Sondag soos nooit tevore nie: ’n Klompie Jesusvolgelinge ontvang onverwags ’n kuiergas, en hulle herken Hom nie. Hy moet eers hul oë oopmaak – en toe verander die prentjie vir altyd. DEUR STEPHAN JOUBERT Sommige jong mense praat van ’n “pity party”. Dis wanneer jy jouself só jammer kry dat niemand enigiets […]

“Visvang vir Jesus, visvang vir Jesus elke dag …” Só sing ons kinders. Maar weet hulle regtig wat dit beteken om Jesusvolgelinge te wees? En wat moet ouers van kinders en dissipelskap weet?   Deur Susan Goosen   Toe Simon Petrus en Andreas vir Jesus ontmoet het, was die twee broers besig om, soos elke […]

Jy sou graag wou blom daar waar die Here jou geplant het – as dit nie vir jou ongelukkige huwelik was nie. Of jou onredelike werkgewer nie. Of jou beroerde geldsake nie. “Omstandighede buite my beheer …” sug jy. Deur Susan Goosen “Dit is maklik om net in jou (slegte) omstandighede vas te kyk,” sê […]

Sterre skyn nie net teen die naghemel nie, of op ’n verhoog of die silwerdoek nie. Daar is blink sterre onder ons wat met hul voete in dieselfde stof as ons staan. Hulle is dromers én doeners, hulle glo hulle is deur God in diens geneem om te skyn waar hulle ook al kom. Deur […]