Ware Verhale

Sewe jaar, 15 balpuntpenne, 1 370 bladsye, vyf boeke vol. Dit is wat dit geverg het om die Bybel met die hand oor te skryf. Wie sou hierdie reusetaak wou onderneem, en hoekom?   Deur René Badenhorst   Esther Scott is 62 jaar oud, ’n boervrou uit Delmas se wêreld, orrelis in haar kerk. Sy besit […]

Sy het nooit geweet ’n Dowe kan ook ’n dominee wees nie. Maar dit kán, en sý het een geword. Hier is die verhaal van ’n merkwaardige predikant.   Conette le Roux Betty Wanza is doof. Vandag dink sy terug aan daardie tyd toe die stilte so skielik gekom het. Sy was maar vier jaar […]

Onkunde. Mense se onbegrip. Hul doodgewone wreedheid. Dit alles teister jou wanneer jy ’n erg gestremde kind grootmaak. Maar, vertel hierdie ma, ten minste het hierdie kind mý oë oopgemaak … Deur Conette le Roux   Ses jaar gelede is daar ’n merkwaardige seuntjie gebore – Christian Buchanan. Sonder oë. Daar waar sy ogies moes […]

Ware dankbaarheid is ’n leefstyl. Maar dit moet aangeleer word, en dít kom nie vir almal ewe maklik nie. Hier is ’n klompie inspirerende verhale wat dalk sal help om jou te oortuig.   Deur Maretha Maartens   “Ons leef nóú in ‘joy’. Ons hoef nie vir groot gebeurtenisse op die horison te wag nie.” […]

Onvrugbaarheid. Infertiliteit. Julle sal nie op die normale manier kan kinders hê nie … Dit maak nie saak hoe jy dit noem of beskryf nie – vir sommige mense is dit net so ’n traumatiese diagnose soos vir dié wat moet hoor dat hulle kanker het. Wat word nou van jou smagting na ’n baba? […]

Wat maak jy, ’n jong vrou met sterre in die oë en drome in die hart, wanneer jy eensklaps verlam gelaat word? Jy is dankbaar oor die goeie pad wat soveel mense met jou loop. En jy gee 110% vir die Here. Dit is wat Nandi Odendal doen. Deur Yolanda Wessels   Nandi Odendal het […]

’n Paniekaanval is ’n intense belewenis wat soos ’n hartaanval of ʼn beroerte-aanval voel. Al hoe meer persone ondervind dié vorm van angs. LiG het met mense gesels wat eerstehandse ondervinding hiervan het. Deur Conette le Roux “Ek kry verskriklik warm; dit is asof ek nie asem kry nie. Terselfdertyd voel dit asof my kop […]

Liza Daniells se storie begin soos dié van baie ander gemolesteerde kinders. Die slagoffer van seksuele misdade, is gewoonlik ’n familielid of vriend van die gesin. In Liza se geval, die bure se tienerseun. Liza en haar gesin, het in ’n gemiddelde buurt in Bloemfontein gebly. Die kinders het oor en weer gekuier. *Johan was […]

  “Slegs gestremde mense kan dít na die lewe toe bring – ’n spesiale bydrae, en ’n soort vreugde wat jy nêrens anders kry nie.” Só getuig ’n klompie ouers wie se kinders nie in die samelewing se hoofstroom pas nie. Ons het dié ouers en kinders na LiG se Kerstafel genooi. Deur Francine van […]

Hy sê hy probeer om soos Jesus na mense toe te leef. Hy loop waar hy wil wees, sê hy, soos Jesus geloop het. En, soos Jesus, reik hy en sy vriende na buitestanders uit.   Deur Conette le Roux   Pierre du Plessis is beslis nie jou gewone dominee nie. En selfs nie die […]