Lees die artikel hier
• Wat is jou eerste reaksie ná die lees van hierdie artikel? As jy vir John Chau een
vraag kon vra, wat sou dit wees?
• Wat was die rede, dink jy, dat iemand soos John bereid was om sy lewe op die spel
te plaas?
• Lees 2 Korintiërs 5:14-21. Watter lig werp hierdie Paulus-woorde op John se
verhaal?
• Of jy met John se optrede saamstem of nie – hy het geweet waarvoor hy leef. Hy
het hom daaraan toegewy. Help sy verhaal jou om dit te verstaan, ook in jou eie
lewe? Of nie?

Facebooktwittergoogle_plusredditpinterestlinkedinmail