Lees die artikel hier
• Waaraan dink jy gewoonlik heel eerste as jy die woord “lydenstyd” hoor?
• Die artikel gee ’n samevatting van alles wat tydens Jesus se laaste dae gebeur het. Hoe help hierdie storielyn jou met die besef dat Jesus se lydensweg omvangryk was? Wat het jy hieruit geleer?
• Die skrywer sê: “Gelowiges kan kies: Bestudeer hierdie elemente in Jesus se lewe soos ’n hoofstuk uit die geskiedenis en met vele gebeurtenisse wat hoogs interessant.
is. Of ondersoek hierdie gebeure op Jesus se Via Crucis met die wete dat die Skrif ’n transformerende uitwerking op ons kan hê.” Wat is die verskil tussen die twee? Wat sal julle as selgroep saam kan doen? Sou julle dit in jul gemeente ook kon uitvoer?
• Kies ’n paar van die tekste wat in die veertien momente genoem word en lees dit saam. Watter gedagtes en/of emosies ontlok dit by julle?

Facebooktwitterredditpinterestlinkedinmail