Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende:

  • Is daar handelsmerke waarvan jy baie hou? Waarom?
  • Is dit moontlik om jou eie sukses of identiteit op handelsmerke te probeer bou? Wat gebeur met onsself wanneer ons dit probeer doen?
  • Lees Jesaja 40:27-31. Wat sê hierdie verse oor sukses en ons identiteit?
  • Watter wysheid sal jy met ʼn tiener deel wat ten alle koste ʼn sekere handelsmerk se produkte wil hê? Hoe kan jy dit ʼn tweerigting gesprek maak?
Facebooktwitterredditpinterestlinkedinmail