Selgroepe

Lees die artikel hier • Gesels oor jul kinderdae. Wat het jy by jou ouers geleer oor die hantering van foute? • Uit watter foute het jy die meeste geleer en hoe het dit jou gehelp? • Lees hierdie tekste en gesels dan oor die daaropvolgende vrae: Spreuke 24:16-17; Psalm 37:24; Jesaja 41:10; Miga 7:8; […]

Vrae vir omgeegroepe, Bybelstudiegroepe of selgroepe. Kies een van die onderstaande stelle vrae om julle gesprek mee af te skop. Lees hierdie artikel Wat onthou jy nog van jou eerste liefde? Kan jy onthou wat jy alles beleef het? Bespreek die skrywer se stelling oor die Goddelike liefde: “Hoewel ons sukkel om so volmaak lief […]

Daar is baie wat ons aan ons kinders wil nalaat. Ons vrese en fobies is sekerlik nie deel daarvan nie. Maar onbewustelik is dit dikwels presies wat ons regkry. Hoe kan ouers dan hierdie ongewenste nalatenskap verhoed? Deur René Badenhorst Die kenners sê daar is slegs twee vrese waarmee ’n mens gebore word: ’n vrees […]

Baie ma’s voel effens benoud wanneer hulle ’n middag lank ’n onbekende baba moet versorg. Daar is egter diegene wat kans sien vir etlike maande hiervan! Hulle laat willens en wetens toe dat hierdie weerlose kleintjies in hul huis en hart kom nesskop. Net om hulle weer te laat gaan … deur Susan Goosen Hulle […]

“Moedig kinders aan om dié dinge te geniet wat geld nie noodwendig kan koop nie: die natuur, kultuur, boeke, musiek, vriendskap, kreatiewe spel en handvaardighede.” – Willem Nicol Indien jy die media moet glo, is kinderopvoeding iets wat jy nie sonder ’n stewige bankbalans kan aanpak nie. Die beraamde koste om een kind vir die […]