Conette le Roux

My werk behels

Ek het die voorreg om na stories van inspirasie te gaan soek, dit te gaan “haal” en dit dan te skryf.

Meer oor Conette

Ek is mal oor woorde, boeke en mense! Ek maak dit ook my taak om gewone oomblikke op te kikker want pret is báie belangrik.

Gunsteling teksvers

“Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag aanbreek en die môrester opkom in julle harte.” (2 Petrus 1:19)