Mario Small

My werk behels

Die persklaarmaak van LIG. Sorg dat foto’s reg ”gelink” is. En sorg dan dat die pdf’s se kwaliteit so hoog as moontlik is vir die drukkers.

Meer oor Mario

Ek woon in Wellington – hoef glad nie te ”travel” werk toe nie. Dit help baie as ek moet opstaan soggens. Ek is mal oor rugby en krieket.

Gunsteling gesegde

“Op sy kop”

Gunsteling teksvers … 

Moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie.”