‘Al wat ek van hom kon sien, was sy voetjies’

DEUR DEONETTE DE KOCK Uiters moeilike finansiële omstandighede het Norah Shaw van Reitz in die Vrystaat 31 jaar gelede genoop om haar seuntjie net ná sy geboorte te laat aanneem. Oor hierdie baba het sy haar lewe lank getreur. En toe spoor hy haar 12 jaar gelede op, al die pad uit Skotland. “Ek was … Continue reading ‘Al wat ek van hom kon sien, was sy voetjies’