All posts by: Conette le Roux

About Conette le Roux

Vir dié gelowige vroue is Jesus se kruisiging en opstanding dié grootste geskenk. “Paasfees herinner my aan die ongelooflike voorreg wat ek het om elke dag nuut te begin,” sê Katie van Loggerenberg. Vir Imke Vos is dit “’n tyd van vry word en lig wees” omdat ons “die klippe wat ons saamdra kan afgooi.” […]

16 Maart 2021 Die inperkingsmaatreëls het verskeie Suid-Afrikaners tot buitengewone kreatiwiteit geïnspireer. Een so ’n planmaker het sy kamera vir ’n oop enjinkap verruil. “Die shows waar ek gewoonlik my brood en botter verdien, het eensklaps nie meer plaasgevind nie. My vrou Leila is ’n huismamma vir ons drie kinders. Ons moes dus ’n plan […]

16 Maart 2021 “Somtyds kom ons elfuur in die aand by ’n huis waar ’n ma en sewe kinders sit en wag en vertrou het dat ons vir hulle kos gaan bring.”   Dis súlke gevalle, vertel in die woorde van Beverley Chonco wat ’n voedingskema in Mitchells Plain bestuur, wat Jeanette van Vuuren aangemoedig […]

29 Januarie 2021. – Ouers wat wil bydra tot hulle kind se geloofsvorming kan nou betrokke raak via ‘n interaktiewe digitale platform genaamd Jeugfokus. Die nuwe Jeugfokus-kategesereeks vir 2021 vorm die geloof van kinders en jongmense deur sogenaamde “blended learning”, ’n benadering wat aanlyn onderrigmateriaal, interaktiewe geleenthede in die erediens en huisgeloof kombineer met die […]