All posts by: Conette le Roux

About Conette le Roux

Deur Corrie Henning My man, Jan Henning is in 2015 met prostaatkanker gediagnoseer. Dit het vir twee jaar goed gegaan en hy het goed herstel en reageer op behandeling. Gedurende 2017 raak hy siek en daar word vasgestel dat die kanker weer hervat het.  Januarie 2018 word  hy weer gediagnoseer met kolonkanker en na die […]

Sy en haar familie het gedink sy gaan slegs galstene laat verwyder. Uiteindelik het Madelaine Pretorius sepsis opgedoen en was sy ses weke in ’n koma. Die dokter beskryf haar oorlewing as ’n wonderwerk. So beskryf sy ook ’n reeks gebeure wat haar ouers ervaar het toe hulle van George hulle dogter by die Groote […]

God gebruik woorde en sinne van stukkende mense om ander mense heel te maak. My verhaal begin as 10-jarige op ʼn plaashek toe ek moes hoor my ma en pa het mekaar nie meer lief nie. Petra Snyman Elke mens het ’n storie om te vertel, maar die waarde van jou storie is nie net […]

Toni-Jone Faihst Kanker is iets wat net ander mense raak.  Of so het ek gedink totdat ek in 2012 die “gevreesde” kanker-diagnose gekry het: akute B-sel limfoblastiese limfoom (limfkanker).  Ek was 24 jaar oud, in die fleur van my lewe en het pas met my eerste werk begin na ek my meestersgraad in wetenskappe voltooi […]