“Ek moes my eie storie eers leef om dit te kan vertel.”
Só sê die Suid-Afrikaans gebore Katryn Kruger, wat al van Parys en New York, tot Londen en Milaan as model gewerk het.
Katryn het op 16-jarige ouderdom haar skoolskoene...
DEUR JACOBIE M HELENA
“Ek probeer net fisies en emosioneel oorleef.”
Só sê Chantelle Britz, radiografis by Intervare Tygervallei BRP Radioloë, oor die effek wat die koronavirus-pandemie op die gesondheidswerkers in die voorste linie het.
Chantelle vertel meer: “Ek gaan nie vir...
DEUR JACOBIE M HELENA
In die grendeltyd sal jy vir Tebogo Mabye by die nieregeringsorganisasie MES (Mould, Empower, Serve) se Impilo-skuiling vir haweloses in Fairview, Johannesburg, aantref. Hier bestuur Tebza, soos almal hom noem, die skuiling in die Covid-19-krisistyd tot...
DEUR JACOBIE M HELENA
“Ek is verwonderd oor hoe God haar geskep het. En ek wil haar net soen en soen ...” sê nuwe ma en LiG-redakteur, Francine Prins, oor haar week oue babadogtertjie, Katinka. Sy het met JACOBIE M...
“In my kop voel hierdie vir my die naaste aan oorlog wat ek moontlik in my leeftyd mag beleef. En die “scary” deel is dat niemand van ons (jonk of oud) verseker is dat ons dit gaan oorleef nie. ...
DEUR JACOBIE M HELENA
Marciel is nie net ’n internasionale model, motiveringspreker, lewensafrigter en die nuwe Boer soek ’n vrou-aanbieder nie. Sy bevorder liggaamspositiwiteit en glo daarin om vroue te inspireer en te bemagtig. LiG het met Marciel gesels oor...
In die volgende paar weke gaan LiG eenmaal ’n week met vroue gesels wat in die voorste linie teen die koronavirus-pandemie stry. Hierdie week gesels ons met dr Anke Portwig, algemene praktisyn vir die Drakenstein-distrik se primêre gesondheidsfasiliteite.
DEUR JACOBIE...
Die aktrise, TV-aanbieder en sanger Nadia Beukes-de Villiers is sinoniem met lig en inspirasie. LiG het met Nadia gesels oor haar swangerskap, moederskap in grendeltyd en haar belewenis van God in tye van onsekerheid.
DEUR JACOBIE M HELENA
Die koms van...
DEUR RUDI SWANEPOEL
My liewe Tiener
Goeiste. Ek kyk jou só en ek kan nie glo dat jy (en ek!) in ’n tyd soos hierdie lewe nie. Wie sou kon dink.
Ek sukkel bietjie om woorde vir alles te kry, daarom gebruik...
DEUR LIZETTE VAN NIEKERK
Grendeltyd. Wat ‘n vreemde gedagte nie? Alles is so onbekend. So vreemd.
Die week voor die inperking was hier in Ladysmith KwaZulu-Natal ‘n taxi-staking en talle mense was gestrand sonder vervoer. Hulle kon nie by die werk...