Sunday, July 25, 2021

Kerkbode

Arendsvlerke vir dié wat op die Here vertrou

DEUR ENGELA DUVENAGE Elsa Winckler is jare lank reeds een van die gewildste liefdesverhaalskrywers in Afrikaans. Haar jongste boek, Arendsvlerke vir Siebert (LUCA, 2021), wyk wel effens van haar gebruiklike werk af; dit bekyk die moeilike onderwerp van dwelmgebruik by...

Psalm 23 vir ouers

Die Here is my herder Hy sien om na my. Ek is ’n ouer, en Hy lei my op hierdie reis. Ek is nie perfek nie, maar hy rus my toe. Hy maak my bekwaam deur sy Heilige Gees. Hy...

Nuwe rubriek: Die reuk wat mammas drá …

17 Februarie 2021 DEUR SIMONE GAUCHE “My kind ...” Jou reuk woon in my gedagtes, en dis naby die punt van herkenning. Dis só bekend – maar tog ook nie. Mamma kan dit byna-byna beskryf: Dis amper soet, daar is dalk...

Merke vol betekenis

Tatoeëermerke is lankal nie meer die waarmerk van willewragtigs nie. Daar is die ma wat haar kinders se name op haar vel laat aanbring. En geliefdes wat ’n betekenisvolle simbool deel. Vele Christene vertel hul geloofsverhaal op hul lyf....

Leef bewustelik! 10 wenke wat werk

DEUR SUSAN GOOSEN Doen slegs een ding op ’n slag. Eet rustig. Drink koffie. Geniet jou warm bad. Moenie probeer om verskeie take gelyktydig af te handel nie. Doen jou take stadiger, maak seker dat jy elkeen behoorlik afhandel....

Stapstorie uit die Karoo: ‘Huisbesoek’ by Pretty se bouval

Twee vriende pak ’n staproete van die Koue Bokkeveld oor Katbakkiespas, deur die Swartruggens-bewaargebied, tot waar die Karoo voor jou voete tot in die verte uitrol ... DEUR LE ROUX SCHOEMAN Met die eerste dag se stap is alles in oorgang:...

Maandag-dagstukkie: God word nooit moeg vir jou nie

Deur Milanie Vosloo Was jy ook al, soos ek, skaam dat jou inkopielys aan God elke dag so lank is? ’n Bietjie verleë omdat jy oor en oor dieselfde dinge vra, vir dieselfde mense bid en eintlik soms nét vra...

About Me

7 POSTS
0 COMMENTS
- Advertisement -spot_img

Latest News

Arendsvlerke vir dié wat op die Here vertrou

DEUR ENGELA DUVENAGE Elsa Winckler is jare lank reeds een van die gewildste liefdesverhaalskrywers in Afrikaans. Haar jongste boek, Arendsvlerke...
- Advertisement -spot_img