Niks kon Rusty Labuschagne voorberei op wat vir hom gewag het nie: Sy klere en menswaardigheid is van hom gestroop, een koppie water was sy daaglikse rantsoen. Maar sy verbeeldingswêreld het hom gered, en die vrede van God, en...
DEUR SIMONE GAUCHE
In die tyd voor die hemelvaart dink ek altyd aan hoe Jesus se dissipels moes voel voordat hulle geweet het Hy het die dood oorwin.
Hoe hulle gedink het: Ons Messias is dood. Ons het alles opgegee om...
DEUR BARBARA HENDRICKS
Toe ek Covid-19 opdoen, was ek vol vertroue dat ek sommer binne twee dae gesond sou wees. Ek is wel in die hospitaal opgeneem, maar ek was een van die “gesonde” pasiënte – ek kon alles vir...
DEUR MILANIE VOSLOO
Hoeveel sal jy betaal vir jou gesondheid of om al jou ledemate te behou? Watter bedrag sal jy bereid wees om te betaal vir die behoud van goeie verhoudings met jou lewensmaat, jou gesinslede, jou goeie vriende?...
DEUR SIMONE GAUCHE
Daar is ’n bekende Engelse liedjie wat ek uit my Kinderkransdae onthou wat só vertaal kan word: “God se liefde is so wonderlik – so hoog dat jy nie daar óór kan kom nie; so diep dat...
DEUR ANNATJIE BOUWER
Ons was almal bang vir Covid-19, maar in ons familie het ons eers werklik van die komplikasies en die verskillende “gedaantes” van Covid-19 bewus geword toe my pa oorlede is. Ek het wel nooit gedink ek sou...
DEUR SIMONE GAUCHE
Dis Moedersdag en my kinders maak my vroeg wakker – hulle is duidelik baie opgewonde. Ek lê tjoepstil en maak of ek nie hoor hoe hulle hul pappa uit die bed kom haal nie.
Gou-gou word daar in...
DEUR NINA VAN LOGGERENBERG
Wil ek níks meer as drie kinders hê nie.
Ek gaan ’n soen spaar vir as iemand ’n eina kry en altyd ’n salfie en pleister in my handsak hê.
Ek gaan hulle nie met storie-kyk in die...
DEUR WILMIEN SWARTS
Terwyl ek op hierdie lewenspad stap, is ek gelukkig om die nodige lewenslesse by my ma te leer. Terwyl ek so stil sit, hoor ek al die dinge wat my ma my gereeld aan herinner …
Moet...
DEUR LANA GOUWS
Dié skryfstuk gaan oor my wonderlike ma. Die een wat vir my help grootmaak het. Die een wat aan my geboorte geskenk het. Die een wat altyd daar vir my is as ek iets nodig het of...