Die Bybelboek Hooglied skets ’n prentjie van twee mense wat daarin slaag om mekaar se behoefte aan emosionele en seksuele intimiteit wedersyds te bevredig. Soos die Skepper dit bedoel het.
Deur René Badenhorst
“Gelowige egpare behoort die beste, mees vervullende, mees...
’n Nuwe tendens is die afgelope paar jaar in Amerika geïdentifiseer: egskeiding by mense ouer as 50. Maar ook in Suid-Afrika is daar talle volwasse kinders wat moet vrede maak met die feit dat hul ouers nie meer ’n...
Kommunikasieprobleme is van die grootste struikelblokke in ’n huwelik. Gelukkig is dit ook van die maklikstes om te oorkom – dit vra bloot ’n bietjie meer begrip, en ’n klompie basiese vaardighede. En die wil om dit uit te...
Jy kan nie ’n wonderwerk láát gebeur nie, het ek uit klein Isak van Hillbrow se storie geleer. Jy moet daarop wag.
Klein Isak van Hillbrow was baie opgewonde oor sy pa wat op parool vrygelaat sou word. Isak is...