“Gewoonlik is my dagboek vol met optredes teen dié tyd van die jaar. Maar nou is daar maar net drie of vier vir 2021.” Só sê Jacques de Villiers, oftewel die sanger Joshua na die Reën, op Facebook. Hy skryf ook: “Ek is onseker oor wat om te doen, ek plaas dit hier omdat ek […]