Bekendes

Marinda oor planne in moeilike tye: ‘As jou arms lam raak, vra jy God vir krag’

11 Februarie 2021 Marinda Engelbrecht is ’n bekende TV-aanbieder agter die kospotte en jare lange skepper van kinderteaterproduksies. Maar die inperking het gekom en haar inkomste kom halveer. Gelukkig het dié planmaker as plaaskind vele vaardighede by haar vrugteboer-pa en...

Lindie: ‘Ons groot skuif net nog ’n tree agter Jesus aan’

4 Februarie 2021 Ja, sy is deesdae ’n Kapenaar! Ná 15 jaar in Centurion het Lindie en haar gesin sowat ’n maand gelede hul goedjies opgepak en hulle in die Kaap kom vestig. Dit, sê sy, is ’n opwindende nuwe...

Musikant moet ‘iets anders doen’ om vir gesin te sorg

“Gewoonlik is my dagboek vol met optredes teen dié tyd van die jaar. Maar nou is daar maar net drie of vier vir 2021.” Só sê Jacques de Villiers, oftewel die sanger Joshua na die Reën, op Facebook.  Hy skryf ook:...

2020: ‘Mag jy ook die goeie onthou,’ sê skrywers wat hoop met nuwe boeke wil bring

Christus se hoop ná ’n moeilike jaar … Dit is wat twee van LiG se gewilde rubriekskrywers aan lesers bied met hul onderskeie boeke wat nou via Bybel-Media se e-winkel te koop is. Lizette Murray sê: “Daar is áltyd hoop....

LUISTER: Stella se nuwe enkelsnit gaan ‘net oor God’

Vir die sanger, lofprysingsleier en liedjieskrywer Stella, was haar jongste enkelsnit ’n “ontdekkingsreis” om God beter te leer ken. Haar gebed is dat God op élke luisteraar se hart sy waarheid sal kom skryf. Hoe het Set our hearts on...

Agter die skerms: Níks kon Donnalee se glimlag keer

Reën, koue, ’n parkeertekort in Clifton of selfs ’n migraine kon nie ’n stokkie voor ’n suksesvolle November-voorbladsessie met Donnalee Roberts steek nie. Foto's: LiG-span Sy vertel dat sy vir altyd verander is ná die geboorte van haar en haar man...

Koelkop en kreatief – dis Katinka

Sy is ’n sprankelende blondekop wat nou reeds ’n bekende gesig vir televisiekykers geword het. Maar wie is sy as sy nie op die kassie is nie? En wat is die storie agter hierdie sprankel?  DEUR DEONETTE DE KOCK;...

VIDEO: ‘Ek weet wie my Skepper is’ – Erica Wessels

Hierdie aktrise verkies rolle wat haar uitdaag om al die lae van haar menswees te ontdek en te verken. Dit sal noodwendig rolle wees, sê sy, wat haar uit haar gemaksone dwing. Deesdae is daar natuurlik ’n nuwe rol...

Alicia Buckle: ‘Die plekkie waar daar ’n babatjie moet wees, is donker…’

Bekende grimeerkunstenaar Alicia Buckle het onlangs verlies in haar lewe beleef, maar getuig van God se groot genade in haar en haar gesin se lewe. Lees nog getuienisse hier. Hierdie laaste paar weke was definitief van die moeilikste nóg. Na nege...

Vrouemaand: Katryn Kruger wil vroue waardig laat voel 

“Ek moes my eie storie eers leef om dit te kan vertel.” Só sê die Suid-Afrikaans gebore Katryn Kruger, wat al van Parys en New York, tot Londen en Milaan as model gewerk het. Katryn het op 16-jarige ouderdom haar skoolskoene...
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

‘Jy kan nie God se geduldige restourasiewerk met die blote oog sien nie,’ vertel berader ná haar eie winterseisoen

DEUR CONETTE LE ROUX Verbeel jou die ses kilometer wat jy elke oggend op Gordonsbaai se strand kon draf, moet...
- Advertensie -spot_img