Bekendes

Kleurvolle klanke, vol hoop

Hul musiek dra dié hoopvolle boodskap vir Suid-Afrika, sê die Kaleidoskoop-duo: Ons kan énige seisoen aandurf. Draai bloot jou gesig na die Ligbron. Deur Conette le Roux Hoe mooi is dit nie! Pragtige, sielvolle klanke wat ’n liggie in jou binneste...

Leandie du Randt oor haar pa: Hy laat my veilig voel

Die aktrise Leandie du Randt maak geen geheim daarvan dat haar predikantpa Neels ’n groot rol in haar lewe speel nie. Hulle het dit nie altyd maklik gehad nie, sy en haar pa. En die band is sterker as...

Corlea: Ek en my ma droom saam

Die gewilde Corlea het reeds as klein dogtertjie oor ’n sangloopbaan gedroom. Haar ouers het hierdie droom gedeel en was uit die staanspoor vasbeslote om hul dogter se Godgegewe talent te help ontwikkel. Corlea Botha (28) was maar agt jaar oud...

Onse Sonja, Carike en Rina – steeds geliefd

As jy alles bymekaar tel, het hulle byna 100 albums uitgereik. Hulle spog met arms vol toekennings. En steeds maak hulle die musiek wat hulle oor dekades heen geliefd gemaak het. LiG wou by die drie geliefde sangeresse weet wie...

Hanna Grobler se liefde vir swaarkrymense

Hanna Grobler is ’n vars briesie in ’n wêreld waar die kollig so maklik verblindend kan skyn. Hierdie beeldskone vrou dink nie aan haarself as ’n glansmens nie, al is sy gereeld in plaaslike TV-reekse en films te sien....
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

‘Jy kan nie God se geduldige restourasiewerk met die blote oog sien nie,’ vertel berader ná haar eie winterseisoen

DEUR CONETTE LE ROUX Verbeel jou die ses kilometer wat jy elke oggend op Gordonsbaai se strand kon draf, moet...
- Advertensie -spot_img