DEUR HELEEN MEYER; Foto's deur Adel Ferreira
Somer is hier! Dek ’n vrolike tafel onder ’n boom of op ’n stoep en geniet dié mooi tyd van die jaar met ’n laatontbyt. Dis die ideale manier om rustig saam te...
Lente herinner my altyd aan jonggroente, vars kruie en bessies. Soms is die eenvoud van een of twee bestanddele al wat nodig is om ’n fantastiese ete voor te sit. Dink aan suurlemoen en kruie, aan geroosterde neute met...
Winterkos is koesterkos. Vul jou kombuis in dié tyd met die geure van kerrie, speserye, gebakte poeding en vla. Jy kan jou gesin na hartelus bederf met die tipiese bestanddele van hierdie seisoen.
DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: ADEL FERREIRA
Aromatiese winterkerrie
Resep...
Sampioene van alle soorte is deesdae in die supermark beskikbaar. Pak gerus daarvan in jou mandjie en gaan kyk wat jy alles daarmee kan optower. Én hoeveel uiteenlopende smake jy met hierdie veelsydige kampioene kan bevredig. DEUR HELEEN MEYER;...
’n Pan vol geroosterde groente is baie meer as bloot ’n bygereg. Speel met ’n verskeidenheid geurmiddels om dit interessant te hou – en kyk net wat jy alles met dié gawe gereg kan doen! DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S:...
Suid-Afrikaners kan hulle met die Italianers se passie vir die lewe en vir lekker kos identifiseer. Hierdie somer kan jy dus gerus jou gaste met ’n paar happies propvol Italiaanse inspirasie bederf. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: ADEL FERREIRA
Basiliekruidpesto
Resep uit...
Om vegetaries te eet, is meer as bloot ’n modegier. Vir sommige mense is dit ’n leefstyl, en selfs ’n gewetensaak. Dis buitendien gesond om gereeld vleislose etes te geniet. Boonop baat Moeder Aarde daarby. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S:...
Wonder jy soms wat die beste gaarmaakmetode vir ’n spesifieke bestanddeel is? Dis goed dat jy wonder, want die regte metode kan ’n groot verskil aan die eindresultaat maak. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: BERNA COETZEE
Pangebraaide groente en hoender
Lewer 4...
Lasagne, frikkadelle, bolognese, tuisgemaakte burgerpatties – dis almal maalvleis se maaksels. Jy kan met hierdie basiese vleissnit vir elke gesinslid se smaak iets voorberei. En sommer vir vriende en kuiergaste ook.
DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: BERNA COETZEE
Basiese maalvleismengsel
Resep uit Maak...
Tortilla-wiggies en quesadillas
DEUR HELEEN MEYER; FOTO'S: ADEL FERREIRA
Lewer 6-8 porsies
Jy benodig
500 ml (200 g) gerasperde mozzarellakaas • 180 ml mieliepitte (vars of bevrore) • 1-2 sprietuie, in dun skyfies gesny • 45 ml (3 e) gekapte vars koljanderblare...