DEUR HALRIKA BREYTENBACH
My voete stap onwillekeurig na dieselfde plek op ons stoepie. Dis my gunsteling gedeelte van ons agterplaas. As ek hier staan en myself mooi posisioneer, sien ek in die verte ‘n stukkie van die bergpieke uitsteek wat...
Die onlangse dood van die 26-jarige Amerikaanse sendeling John Chau het wêreldwyd opspraak verwek. Die feit dat hy vermoor is deur afgeleë eilandbewoners met wie hy God se liefde wou deel, laat gelowiges met vele vrae.
DEUR RENÉ BADENHORST
Op 16...
Die 28-jarige Gerda Steyn is nie ’n tipiese sportster nie. Hier is geen sprake van ’n begaafde atleet van wie die wêreld reeds in haar jong jare kennis geneem het nie. Inteendeel: Hoewel die gewilligheid altyd daar was, het...
Tydens LiG se lesersdag buite die Paarl, het Elsa Winckler oor die liefde gepraat. Haar woorde het ons inspireer en bygebly. Ons sou vir maande lank nog hieraan kan herkou.
In Grieks is daar vier verskillende woorde vir liefde: storge,...
Ons ken en aanbid Hom. Ons sing en praat oor Hom. Maar wie is Hy? En wat doen Hy presies? Wat leer die Bybel ons oor die Persoon en die werk van die Heilige Gees?
DEUR STEPHAN JOUBERT
Ek skakel...
Die sogenaamde “emosionele ooreet” is meer algemeen as wat jy mag dink. Hierdie vergryp het allerlei gevolge, onder meer selfverwyt en dalk selfs depressie. Hoe kan jy verhoed dat dit (weer) gebeur?
DEUR ILETTE COETZER
Ai, hoekom is dit tog só...
Anja Coetzee veg saam met haar sesjarige “Mia Muis” teen ʼn rare kanker. Sy deel met LiG dié dinge wat hulle gesin deur hierdie moeilike tyd dra.
Deur Conette le Roux
Anja Coetzee se dogtertjie Mia (6) is een van die...
Skerpskerts (oftewel “stand-up comedy”) is nie die soort vermaak wat in almal se smaak val nie. “Te veel vuil taal,” sal sommige hieroor sê. Maar deesdae trek daar ook ’n vars briesie oor hierdie verhoog.
Deur Conette le Roux
Mariette Loubser,...
Van sit en staan kom niks gedaan, sê die grootmense. En ledigheid is die duiwel se oorkussing. Koop die tyd uit! lui die Bybelse vermaning. En die navorsers sê ... ons werk ons dood. Letterlik. Waar lê die waarheid?
Deur...
Sterre skyn nie net teen die naghemel nie, of op ’n verhoog of die silwerdoek nie. Daar is blink sterre onder ons wat met hul voete in dieselfde stof as ons staan. Hulle is dromers én doeners, hulle glo...