Inspirasie

Laat die vreugdevure brand!

Vreugde is soms ’n jubeling, soms ’n stille vrede. En dikwels ’n ontwykende droom. Die slim mense sê vreugde is ’n keuse, ten spyte van alles – en hulle is reg, as jy die Bybel ernstig wil opneem. DEUR LIZETTE...

’n Vars en sinvolle Kersfees

Elke jaar word die Kerstyd met groot afwagting begroet, maar alte dikwels verloop dit weer in die ou, geykte patrone. Dieselfde ou storie, wat niemand meer opgewonde maak nie. Hoe kan ons hierdie kosbare fees weer met oorgawe en...

Kersfees-stilte in die Boland

DEUR ANNALISE WIID Op ’n dag, toe dit warmer was as kraaie-gaap, het God die engel Gybriejil na ’n maagd op ’n dorp in die Bolandse berge gestuur. Gybriejil het haar nuutste jean aangehad en ’n spierwitte T-shirt. Oor daar...

My droom, ons geskenk

As jy daarvan oortuig is dat God self ’n droom in jou hart geplant het, sal jy weet dat jy dit moet najaag. Ongeag die omstandighede, ongeag jou ouderdom. Én, sal jy ook weet, so ’n droom word nie...

My blinde seuntjie, mý bril van hoop

Onkunde. Mense se onbegrip. Hul doodgewone wreedheid. Dit alles teister jou wanneer jy ’n erg gestremde kind grootmaak. Maar, vertel hierdie ma, ten minste het hierdie kind mý oë oopgemaak ... Deur Conette le Roux   Ses jaar gelede is daar ’n...

’n Leefstyl van ontvang en dank

Ware dankbaarheid is ’n leefstyl. Maar dit moet aangeleer word, en dít kom nie vir almal ewe maklik nie. Hier is ’n klompie inspirerende verhale wat dalk sal help om jou te oortuig.   Deur Maretha Maartens   “Ons leef nóú in ‘joy’....

‘My naam beteken hoop’

Wat maak jy, ’n jong vrou met sterre in die oë en drome in die hart, wanneer jy eensklaps verlam gelaat word? Jy is dankbaar oor die goeie pad wat soveel mense met jou loop. En jy gee 110%...

Inspirasie

Vriende is die familie wat ons vir onsself skep. - Renè Deschamps    

Inspirasie

PSALMS 23:2 Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is.
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

‘Ek was in ’n dal van doodskaduwee, en nou is ek weer uit,’ sê ma wat ander bemoedig nadat haar seun sterf

Ses maande gelede het Lelanie Kriel van Durbanville haar enigste seun aan die dood afgestaan ná ’n vier jaar...
- Advertensie -spot_img