Baie van ons het tans ’n behoefte daaraan om ons stories te vertel. Om moeilike, intense ervarings op ’n veilige plek uit te pak. Om te ontlaai en groter duidelikheid vir onsself te verkry. Beraders beleef in dié dae...
DEUR ENGELA DUVENAGE
Elsa Winckler is jare lank reeds een van die gewildste liefdesverhaalskrywers in Afrikaans. Haar jongste boek, Arendsvlerke vir Siebert (LUCA, 2021), wyk wel effens van haar gebruiklike werk af; dit bekyk die moeilike onderwerp van dwelmgebruik by...
DEUR DEONETTE DE KOCK
Die afgelope jaar was vir Denise Vermeulen ’n reuse-uitdaging. Sy moes nie net haar man aan die dood afstaan nie, maar ook planne maak om haar drie kinders finansieel te versorg. So is Woudplankies gebore.
Denise Vermeulen...
DEUR ENGELA DUVENAGE
Oudprokureur Bettina Wyngaard het vir jare haar kennis van die regstelsel ingespan om in die Anglikaanse Kerk voorbrand vir vroueregte te maak. Tussendeur het sy ook al naam gemaak as speurverhaalskrywer, en die skepper van vrouespeurder Nicci...
Aftrede en pensioen is twee onderwerpe wat vir vele Suid-Afrikaners ál belangriker word, want dis ’n feit dat ’n groot deel van die bevolking die sogenaamde aftree-ouderdom nader. Én dat baie wonder of hulle dit finansieel sal oorleef.
DEUR CHRIS...
DEUR RENÉ BADENHORST
Wees die beste jy!
Dis ’n goeie boodskap om te kry in ’n tyd vol onsekerheid. Só leer ons om ons nie met ander te vergelyk nie. Om nie te probeer wees wat ons nie is nie. Ons...
DEUR MILANIE VOSLOO
“Ag, nee!”
Was dié twee woordjies ook die afgelope 18 maande meer as ooit ’n gereelde deel van jou woordeskat? Daardie kere toe jy en jou gesin weer eens slegte nuus gekry het?
Toe julle nóg ’n spesiale geleentheid...
Liezel Boonzaier het haar voltyds in die korporatiewe wêreld bevind, al was musiek haar groot liefde. Haar lewe het egter soos handomkeer verander toe haar man, Richard Schlebusch, die pa van haar twee seuns, in ’n motorongeluk sterf. Later...
DEUR RENÉ BADENHORST
Dis só lekker om te sien hoe my klein, grootoog-seuntjie tot ’n negejarige grootman uitgegroei het. Een wat nou baie meer dikwels sê: “Los my! Ek sal sélf!” In teenstelling met die vroeër jare se “help my!”
Soms...
25 Mei 2021
DEUR CONETTE LE ROUX
“Ons staan nie alleen nie – alhoewel dit in tye van intense hartseer wel so voel. Die afgelope twee jaar was vir ons gesin baie moeilik. Die pyn en verlies duur voort vir my...