Inspirasie

Derde vlaag van Covid-19: ‘Pasop vir langnaweek, Paasnaweek’

19 Maart 2021 “Dit was regtig ’n nederige oomblik toe ek my inenting gekry het. Juis omdat ek so na aan die dood was.” Aan die woord is die 44-jarige Leonard Maschilla, ’n verpleegkundige van die Paarl, wat drie dae gelede...

Ruim sélf op – voor jy doodgaan

18 Maart 2021 Wat ’n makabere onderwerp! sal baie sê en summier omblaai. Maar bekyk dit gerus met ’n onbevange oog, en sien die nugtere, gesonde verstand daaragter. DEUR ILETTE COETZER Baie van ons is bang om oor die dood te praat....

Pediater met breingewas skryf kinderboek vir sy kleuter voor hy sterf

Eers was daar die hoofpyne, toe die diagnose: ’n kwaadaardige breingewas. Maar hoewel Aria Nikjooy se lewensverhaal ’n hartseer einde het, is daar ’n ongewoon roerende kinkel. Hierdie 30-jarige pa, wat self voor sy dood as pediater gewerk het, het...

Covid-planmaker: Kameraman laat nou die wiele rol

16 Maart 2021 Die inperkingsmaatreëls het verskeie Suid-Afrikaners tot buitengewone kreatiwiteit geïnspireer. Een so ’n planmaker het sy kamera vir ’n oop enjinkap verruil. “Die shows waar ek gewoonlik my brood en botter verdien, het eensklaps nie meer plaasgevind nie. My...

KYK: ’n Groep Kaapse huisgesinne kook vir hongeres

16 Maart 2021 “Somtyds kom ons elfuur in die aand by ’n huis waar ’n ma en sewe kinders sit en wag en vertrou het dat ons vir hulle kos gaan bring.” https://www.youtube.com/watch?v=idjkAuyDPtU&feature=youtu.be   Dis súlke gevalle, vertel in die woorde van Beverley...

Hoe lyk jou ballon-briefie?

8 Maart 2021 DEUR MILANIE VOSLOO “Mamma, ek dink nie Jesus hoor my nie,” sê my vyfjarige kleindogter een aand vir haar ma. Geskok vra my dogter waarom sy so dink. Die kind antwoord: “Ek bid al só lank dat Hy hierdie...

Maandag-inspirasie: Hy wag met oop arms op jou

1 Maart 2021 DEUR MILANIE VOSLOO Jou Here het ’n diep behoefte aan jou. Aan jou, net soos jy is. Nou. Die dissipels was moeg, moedeloos en honger ná ’n hele nag se onsuksesvolle visvangs. Toe roep die Man by die vuurtjie...

‘Kinders moet meer as die jongste oor TikTok weet,’ sê skrywer

26 Februarie 2021 As jy soos die skrywer van Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika wil hê jou kinders moet méér weet as bloot die jongste oor TikTok, het jy die regte boek beet. In hierdie boek met die...

VIDEO: Vermoorde Charl Munnik se suster gesels oor sy nalatenskap

25 Februarie 2021 “Sy onbeskryflike liefde vir kinders.  “Die dag toe my kleinseun gebore is, het hy onmiddellik vir hom ’n rugbybal gaan koop. Ja, hy het nooit sy eie kinders gehad het nie, maar sy beste vriende se kinders het...

Vreugde lê nooit ver nie

25 Februarie 2021 Dis nogal ’n uitdaging om jou voete te vind in ’n wêreld wat onomkeerbaar deur die koronavirus, die inperking en die gevolge daarvan verander is. Tog hou die meeste uitdagings ’n groeigeleentheid in, en vir ons bied...
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

‘As surrogaatma wys ek níks is vir God onmoontlik nie’

DEUR CONETTE LE ROUX “Ek is dankbaar vir die ouers wat mý gekies het om die surrogaatma vir hulle baba...
- Advertensie -spot_img