DEUR FRANCINE PRINS
Beurtkrag. My foon is pap en die internet af. Eensklaps voel my wêreld leeg. Wat bly oor? Sal ek begin om die huis skoon te maak?
Of sal ek die ontoelaatbare doen – sommer net sit en dink?...
19 Maart 2021
“Dit was regtig ’n nederige oomblik toe ek my inenting gekry het. Juis omdat ek so na aan die dood was.”
Aan die woord is die 44-jarige Leonard Maschilla, ’n verpleegkundige van die Paarl, wat drie dae gelede...
18 Maart 2021
Wat ’n makabere onderwerp! sal baie sê en summier omblaai. Maar bekyk dit gerus met ’n onbevange oog, en sien die nugtere, gesonde verstand daaragter.
DEUR ILETTE COETZER
Baie van ons is bang om oor die dood te praat....
Eers was daar die hoofpyne, toe die diagnose: ’n kwaadaardige breingewas. Maar hoewel Aria Nikjooy se lewensverhaal ’n hartseer einde het, is daar ’n ongewoon roerende kinkel.
Hierdie 30-jarige pa, wat self voor sy dood as pediater gewerk het, het...
16 Maart 2021
Die inperkingsmaatreëls het verskeie Suid-Afrikaners tot buitengewone kreatiwiteit geïnspireer. Een so ’n planmaker het sy kamera vir ’n oop enjinkap verruil.
“Die shows waar ek gewoonlik my brood en botter verdien, het eensklaps nie meer plaasgevind nie. My...
16 Maart 2021
“Somtyds kom ons elfuur in die aand by ’n huis waar ’n ma en sewe kinders sit en wag en vertrou het dat ons vir hulle kos gaan bring.”
https://www.youtube.com/watch?v=idjkAuyDPtU&feature=youtu.be
Dis súlke gevalle, vertel in die woorde van Beverley...
8 Maart 2021
DEUR MILANIE VOSLOO
“Mamma, ek dink nie Jesus hoor my nie,” sê my vyfjarige kleindogter een aand vir haar ma. Geskok vra my dogter waarom sy so dink.
Die kind antwoord: “Ek bid al só lank dat Hy hierdie...
1 Maart 2021
DEUR MILANIE VOSLOO
Jou Here het ’n diep behoefte aan jou. Aan jou, net soos jy is. Nou.
Die dissipels was moeg, moedeloos en honger ná ’n hele nag se onsuksesvolle visvangs. Toe roep die Man by die vuurtjie...
26 Februarie 2021
As jy soos die skrywer van Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika wil hê jou kinders moet méér weet as bloot die jongste oor TikTok, het jy die regte boek beet. In hierdie boek met die...
25 Februarie 2021
“Sy onbeskryflike liefde vir kinders.
“Die dag toe my kleinseun gebore is, het hy onmiddellik vir hom ’n rugbybal gaan koop. Ja, hy het nooit sy eie kinders gehad het nie, maar sy beste vriende se kinders het...