Sunday, July 25, 2021

Jou geloof

Ons wil leef soos ons glo

’n Gesin wat kies om die Here te dien, is ’n gesin wat besonderse waardes nastreef. Hulle weet hulle is nie hier om bloot te probeer inpas nie, maar om ’n daadwerklike verskil te probeer maak. Deur René Badenhorst Die wêreld...

Wat die krip van Kersfees sê

Sy geboorte is nie op ’n Kerskaartjie verewig nie. Boney M was nie die hemelse koor nie. Die krip is nie vir Hom ontwerp nie; dit was ’n gewone voerbak waaruit skape gevreet het. Hy was nooit “Liewe Jesus”...

Inspirasie

’n Mens met insig bly kalm. - Spreuke 17:27

Inspirasie

Mens kan gee sonder liefhê, maar jy kan nie liefhê sonder gee nie. - Amy Carmichael (1867-1951)  

Kom groei saam!

In Maartmaand herdenk ons die Lydenstyd. Dit is ’n tyd vir hertoewyding aan God, van gestrooptheid, en ’n tyd vir stilte. Ons verootmoedig ons voor God, bely opnuut ons sondigheid en rig ons oë op Jesus se kruis. Dan breek...

Op my knieë vir my kinders

Veiligheid, gesondheid, vreugde, en ’n lewe in oorvloed. Dít is enkele dinge wat ouers hulle kinders gun. Maar wie bid dit van God vir hulle kinders af? Is dit nie wat ouers in die eerste plek veronderstel is om te doen...

Inspirasie

“Wees gelukkig vir hierdie moment. Hierdie moment is jou lewe.” – Omar Khayyam –
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

Arendsvlerke vir dié wat op die Here vertrou

DEUR ENGELA DUVENAGE Elsa Winckler is jare lank reeds een van die gewildste liefdesverhaalskrywers in Afrikaans. Haar jongste boek, Arendsvlerke...
- Advertensie -spot_img