Sunday, July 25, 2021

Jou geloof

Huil maar!

12 April 2021 DEUR MILANIE VOSLOO Ek is só bly Jesus kon huil, en dat die Woord ons op ’n paar plekke daarvan vertel. Want sodoende weet ek, en kan jy weet, dat Hy menswees regtig ken. Hy verstaan die diep...

‘God wil ons seer vir liefde ruil’

8 April 2021 Corinne Badenhorst se pa was ’n boer. Nadat hy vermoor is, het vrees haar metgesel geword. Dit was soos ’n spreekwoordelike doring in die vlees wat sy met haar saamgedra het. Sy wou dié doring soek en...

Bewonder jy God?

DEUR RENÉ BADENHORST Met my besoeke aan Thailand het ek gesien hoe mense hul liefde en respek aan ’n koning bewys. In elke winkel pryk daar ’n foto van die koning teen die muur, so asof hulle ’n stukkie van...

KYK: ‘Die voorreg om elke dag nuut te begin’

Vir dié gelowige vroue is Jesus se kruisiging en opstanding dié grootste geskenk. “Paasfees herinner my aan die ongelooflike voorreg wat ek het om elke dag nuut te begin,” sê Katie van Loggerenberg. Vir Imke Vos is dit “’n tyd van...

Jy val nooit uit sy hand nie

29 Maart 2021 DEUR MILANIE VOSLOO Wanneer iets of iemand jou wêreld onderstebo skop, voel dit soms of jy eenvoudig wil bly lê. Jy voel vuisvoos. Kragteloos. Leweloos. LEES OOK: Hartsbegeertes Dis dan wanneer jy wonder wie jou uit hierdie situasie kan optel....

Aanlyn boek ‘laat jou nuut dink oor lewe, swaarkry, die Here’

25 Maart 2021 “Hierdie boek laat ’n mens nuut dink oor die lewe, oor swaarkry, oor die Here.” Só het LiG-leser Melodie Veldhuizen haar ervaring van LiG se eerste aanlyn boek opgesom. Ek wil nie dié kaarte hê nie is vroeër vandeesmaand...

Die kruis – Jesus se skande

Maart 2021 Jesus se kruisdood was geen romantiese gebeurtenis nie; dit was die grootste skande denkbaar. Hoe het dit dan gebeur dat gelowiges die kruis “mak” gemaak het, en selfs van ’n “dierbare” kruis begin sing het? DEUR STEPHAN JOUBERT Sekere woorde...

Kankervegtertjie se droom word waar

23 Maart 2021 DEUR CONETTE LE ROUX Pieter Lingenfelder het as 6-jarige kankervegtertjie gedroom van ’n groot kruis wat op hulle plaas buite Villiersdorp staan. LEES OOK: My kankerpad: ‘Twee engele, vrees en God se liefde’ Op 11 Maart 2021 kon Pieter reeds die...

KYK: Jaco Strydom sê Jesus-volgelinge sien kans vir pyn

23 Maart 2021 DEUR FRANCINE PRINS Die kruks van Jesus se boodskap is eintlik dat Jesus-volgelinge vir pyn moet kans sien, vertel Jaco Strydom, predikant, skrywer en baanbreker-evangelis. https://www.youtube.com/watch?v=ZXyQMX0Qgp8 Jy kan die boek hier aankoop. Jaco se jongste boek Leef lig het ontstaan nadat...

Hartsbegeertes

15 Maart 2021 DEUR RENÉ BADENHORST Terwyl ek by die biblioteek is om slaaptydstories vir die kinders uit te neem, vang my oog ’n boek in die selfhelp-afdeling – The Fairy Godmother’s Guide to Getting What You Want deur Donna McCallum....
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

Arendsvlerke vir dié wat op die Here vertrou

DEUR ENGELA DUVENAGE Elsa Winckler is jare lank reeds een van die gewildste liefdesverhaalskrywers in Afrikaans. Haar jongste boek, Arendsvlerke...
- Advertensie -spot_img