DEUR PHILIP COETZEE Somtyds gebruik God die harde en naakte werklikheid om ’n mens tot luister of gehoorsaamheid te ruk, jou uit jou gemaksone te laat beweeg sodat Hy jou die werklikheid van menswees in Christus kan laat besef. Ons noem dit ook beproewing: waar daar ’n uitkoms is volgens God se wil en nie […]