Sunday, July 25, 2021

My getuienis

‘My naam beteken hoop’

Wat maak jy, ’n jong vrou met sterre in die oë en drome in die hart, wanneer jy eensklaps verlam gelaat word? Jy is dankbaar oor die goeie pad wat soveel mense met jou loop. En jy gee 110%...

As ’n angsaanval jou lamlê

’n Paniekaanval is ’n intense belewenis wat soos ’n hartaanval of ʼn beroerte-aanval voel. Al hoe meer persone ondervind dié vorm van angs. LiG het met mense gesels wat eerstehandse ondervinding hiervan het. Deur Conette le Roux “Ek kry verskriklik warm;...

By God is alles moontlik

Liza Daniells se storie begin soos dié van baie ander gemolesteerde kinders. Die slagoffer van seksuele misdade, is gewoonlik ’n familielid of vriend van die gesin. In Liza se geval, die bure se tienerseun. Liza en haar gesin, het...

Gestremde kinders en hul geseënde ouers

  “Slegs gestremde mense kan dít na die lewe toe bring – ’n spesiale bydrae, en ’n soort vreugde wat jy nêrens anders kry nie.” Só getuig ’n klompie ouers wie se kinders nie in die samelewing se hoofstroom pas...

Om na mense toe te leef

Hy sê hy probeer om soos Jesus na mense toe te leef. Hy loop waar hy wil wees, sê hy, soos Jesus geloop het. En, soos Jesus, reik hy en sy vriende na buitestanders uit.   Deur Conette le Roux   Pierre du...
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

Arendsvlerke vir dié wat op die Here vertrou

DEUR ENGELA DUVENAGE Elsa Winckler is jare lank reeds een van die gewildste liefdesverhaalskrywers in Afrikaans. Haar jongste boek, Arendsvlerke...
- Advertensie -spot_img