My getuienis

’n Leefstyl van ontvang en dank

Ware dankbaarheid is ’n leefstyl. Maar dit moet aangeleer word, en dít kom nie vir almal ewe maklik nie. Hier is ’n klompie inspirerende verhale wat dalk sal help om jou te oortuig.   Deur Maretha Maartens   “Ons leef nóú in ‘joy’....

As die ooievaar verby hou …

Onvrugbaarheid. Infertiliteit. Julle sal nie op die normale manier kan kinders hê nie ... Dit maak nie saak hoe jy dit noem of beskryf nie – vir sommige mense is dit net so ’n traumatiese diagnose soos vir dié...

‘My naam beteken hoop’

Wat maak jy, ’n jong vrou met sterre in die oë en drome in die hart, wanneer jy eensklaps verlam gelaat word? Jy is dankbaar oor die goeie pad wat soveel mense met jou loop. En jy gee 110%...

As ’n angsaanval jou lamlê

’n Paniekaanval is ’n intense belewenis wat soos ’n hartaanval of ʼn beroerte-aanval voel. Al hoe meer persone ondervind dié vorm van angs. LiG het met mense gesels wat eerstehandse ondervinding hiervan het. Deur Conette le Roux “Ek kry verskriklik warm;...

By God is alles moontlik

Liza Daniells se storie begin soos dié van baie ander gemolesteerde kinders. Die slagoffer van seksuele misdade, is gewoonlik ’n familielid of vriend van die gesin. In Liza se geval, die bure se tienerseun. Liza en haar gesin, het...

Gestremde kinders en hul geseënde ouers

  “Slegs gestremde mense kan dít na die lewe toe bring – ’n spesiale bydrae, en ’n soort vreugde wat jy nêrens anders kry nie.” Só getuig ’n klompie ouers wie se kinders nie in die samelewing se hoofstroom pas...

Om na mense toe te leef

Hy sê hy probeer om soos Jesus na mense toe te leef. Hy loop waar hy wil wees, sê hy, soos Jesus geloop het. En, soos Jesus, reik hy en sy vriende na buitestanders uit.   Deur Conette le Roux   Pierre du...
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

God se liefde pas nie in ’n boksie nie

DEUR SIMONE GAUCHE Daar is ’n bekende Engelse liedjie wat ek uit my Kinderkransdae onthou wat só vertaal kan word:...
- Advertensie -spot_img