Deur Susann Moolman
Toe ek op die sonnige oggend van 17 Januarie 2012 opstaan, was daar geen aanduiding dat ek daardie dag sou begin om die eerste wankelrige treë op ’n baie lang en uitdagende pad te gee nie. Dit...
DEUR ANNA-MARIE DE VILLIERS
Ek en my man Scholtz is in 1997 getroud. Soos menige jong paartjie het ons ook gedroom om kinders te hê, maar dinge het nie heeltemal verloop soos ons dit wou hê nie. Maand ná maand...
DEUR CONETTE LE ROUX
“As iemand twee jaar gelede vir my gesê het dís wat gaan gebeur, dan het ek baie beslis gesê jy kan my maar saam met hulle begrawe. Maar vandag weet ek … anders.”
Aan die woord is...
DEUR CONETTE LE ROUX
Toe Elmarie Berry en haar man Thian destyds na die klein Oos-Kaapse dorpie Port Alfred trek, het sy nie geweet sy sal God daar in al sy grootsheid ontmoet nie.
’n Paar maande ná die verhuising het...
DEUR CONETTE LE ROUX
“Ek fokus op Jesus Christus. Dis my enigste hoop en al hoe ek elke dag kan aangaan. Ashley doen dieselfde,” het Lynn Blignaut, die ma van Ashley Oosthuizen wat tans ’n lewenslange vonnis vir dwelmhandel in...
DEUR CONETTE LE ROUX
’n Vrou wat in ’n struktuurtjie langs die treinspoor woon en haar inkomste met prostitusie verdien; ’n Zimbabwiese vrou wat haar lyf verkoop om vir haar familie in haar geboorteland te sorg; ’n Nigeriese meisie wat...
DEUR FRANCOIS CILLIERS
Daar was net ’n hekkie, het ek vasgestel, tussen die pastorie waar ek moes intrek en die aftreeoord langsaan se versorgingseenheid.
Ek het pas my studies voltooi, my 25ste verjaardag gevier en toe alleen in daardie groot huis...
DEUR JACOBIE M HELENA
“Die één ding waaroor ek en Wian duidelikheid gehad het, reeds daardie eerste oomblikke nadat ons die nuus ontvang het, was dat ons met die swangerskap sal voortgaan. Ongeag die uitkoms.
“Dis nie óns reg om hierdie...
DEUR DEONETTE DE KOCK
Uiters moeilike finansiële omstandighede het Norah Shaw van Reitz in die Vrystaat 31 jaar gelede genoop om haar seuntjie net ná sy geboorte te laat aanneem. Oor hierdie baba het sy haar lewe lank getreur. En...
DEUR ADRI COETZEE
Dis 18 Junie. My laaste bestralingsessie. Ek het die vorige week met ’n verkoue gesukkel en staan dié oggend met ’n nare hoofpyn uit die bed uit op. Maar die opgewondenheid om klaar te maak, is te...