DEUR ADRI COETZEE
So breek my eerste chemoterapiesessie aan. Teen die muur in die onkologie-afdeling staan dié teksvers geskryf: Neh 8:1 The joy of the Lord is my strength.
Ek kyk om my rond en besef hoe waar dit is. Slegs...
DEUR ADRI COETZEE
Ek is, soos my man Leon, ’n algemene praktisyn in Keetmanshoop in Namibië. Ons word daagliks met siektes gekonfronteer, ook kanker. Ons het vier kinders – Nico (19), Jurgens (17), Karien (15) en Leandri (12) wat in...
DEUR CHANTELL NELL-MARAIS
Op 10 Julie 2021 is my en ons kinders se wêreld aan flarde geruk: My man met wie ek 12 jaar lank getroud was, is in my arms dood. Twee dae nadat Covid-19 by hom gediagnoseer is,...
DEUR SALOMÉ TADFORD
Ek was tussen vyf en ses jaar oud toe ek die eerste keer gemolesteer is.
Ek was nog nie 14 nie, toe het ek reeds twee kinders gehad. Nie omdat dit my keuse was nie, maar omdat ek...
Die afgelope jaar was uitdagend. Covid-19 het steeds verwoesting gesaai. Mense het swaar gedra aan verlies. Maar, daar was ook hoop en genesing. Hiervan lees ons in die vyf mees gelese getuienisse op www.lig.co.za in 2021. Saam het dié...
DEUR ANDA GROBBELAAR
Ek wil graag my storie met jou deel. Dit gaan oor hoe ek en my gesin ’n traumatiese belewenis te bowe kon kom.
Ná die stilgeboorte van Bibi (Anelda Grobbelaar) op 1 Augustus 2001, was klein Lané (sy...
Ses maande gelede het Lelanie Kriel van Durbanville haar enigste seun aan die dood afgestaan ná ’n vier jaar lange stryd teen kanker. En hoewel sy heengaan ’n onbeskryflike leemte laat, het die Here haar en haar gesin al...
Daar het byna tien jaar verloop sedert die “Modimolle-monster” en sy drie handlangers Ina Bonnette wreed gemartel, geskend en verkrag het. Net daarna het haar vervreemde man haar 19-jarige seun koelbloedig doodgeskiet. Ná alles het sy gekies om op...
Sowat 30 jaar gelede het Thys van der Merwe ’n week lank gebid om by God te hoor wat sy plan vir hom was. Hy het sy antwoord gekry, sy werk bedank en hul gesinshuis in Sandton verkoop. Sedertdien...
Die getuienis van Martha Louw, wie se seun haar ná 40 jaar opgespoor het, het LiG-lesers landwyd aangegryp. Ons het in ’n eksklusiewe onderhoud met hulle twee gesels oor die moeilike pad voor hulle herenig is.
DEUR CONETTE LE ROUX...