My Liggaam

Menopouse #2: Hormoonpille, depressie en raad vir jou meno-gemoed

Wanneer dit by die menopouse kom is daar ongelukkig nie een resep wat vir almal geld nie. LiG het meer gaan uitvind oor hormoonterapie en depressie in dié fase van jou lewe. DEUR SALOMÉ DELPORT Is menopousale hormoonterapie (MHT) die regte...

Menopouse #1: Waar bevind jy jou en wat kan skeefloop?

Die menopouse is vir die meeste vroue ’n misterie. Maar het jy geweet hoe later jou menopouse, hoe langer is jou lewensverwagting? LiG het meer gaan uitvind oor die drie fases, vroeë menopouse en wat kan skeefloop as jy...

‘Jongmense wat ernstig siek word van Delta-variant en mense wat entstof weier ’n bekommernis,’ vertel dokter van Mosselbaai

Dr Simone Gauche, ’n gereelde rubriekskrywer vir LiG, is ’n dokter by die Mosselbaai Provinsiale Hospitaal. In hulle stryd teen Covid-19 bring twee dinge geweldige bekommernis: mense wat inenting teen Covid-19 weier en jongmense wat ernstig siek word van...

Wintershande, ’n siftingstoets vir nierskade en ander gesondheidswenke

Hier is ’n klompie nuttige wenke – en ’n waarskuwing of twee – oor die winter wat op ons is. Neem kennis, en neem dit ter harte. DEUR SALOMÉ DELPORT Warm en lekker, én gesond Ons almal verlang na ’n warm drinkdingetjie...

Covid-19: Alles wat jy moet weet oor nuwe entstof

19 Februarie 2021 Nadat die Covid-19 virus in Suid-Afrika muteer (verander) het, is dit tans amper 80% weerstandig teen onder meer die Astra Zeneca-entstof. Daar is egter groot hoop dat die Johnson & Johnson-entstof ons sal kan beskerm. Hier is...

Covid-19-entstof – watter komplikasies kan jy kry?

Uiteindelik is ’n Covid-19-entstof ’n werklikheid. Maar wat van komplikasies? Is daar risiko’s aan hierdie entstof? Sal jy jou laat inent? DEUR SALOMÉ DELPORT 17 Desember 2020 - Ons weet almal die kans om weens Covid-19 te sterf is taamlik klein:...
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

‘As surrogaatma wys ek níks is vir God onmoontlik nie’

DEUR CONETTE LE ROUX “Ek is dankbaar vir die ouers wat mý gekies het om die surrogaatma vir hulle baba...
- Advertensie -spot_img