Tuesday, June 22, 2021

Resepte

Sampioene, veelsydige kampioene

Sampioene van alle soorte is deesdae in die supermark beskikbaar. Pak gerus daarvan in jou mandjie en gaan kyk wat jy alles daarmee kan optower. Én hoeveel uiteenlopende smake jy met hierdie veelsydige kampioene kan bevredig. DEUR HELEEN MEYER;...

Kom kuier saam: Hoenderrepies in kerrie en meer

Kuier hierdie laaste wintermaand om! Lag en gesels, deel in mekaar se lief en leed. Ja, vat hande met vriende en familie rondom ’n groot tafel. Al wat jy dan (nog) nodig het, is ’n vurk en ’n servet....

Heerlike, hartlike huis-hoender!

Hoender bly vir baie ’n familie-gunsteling. En die belofte van oond-hoender op ’n Sondag lok menige kind huis toe vir die naweek. DEUR ATEL STREICHER; FOTO’S: THIRDREPUBLIC Suurlemoen-en-tiemiehoender 4-6 porsies Jy benodig ’n Heel, vars hoender, ongeveer 1,6 kg, afgespoel en droog gedruk ...

Groen is die nuwe goud!

Gee jouself hierdie jaar gerus meer groen! Dit is die kleur vir hoop, heilsaamheid en heling. Gaan pluk dit vars in jou tuin. En kyk net watter goue verskil dit in jou lewe bring! DEUR ATEL STREICHER; FOTO’S: DAVID...

Warm (gesonde) trooskos

Winterkos is sinoniem met snoesige trooskos, maar dit is lankal nie meer noodwendig vetmaakkos nie. Maak ’n leefstylkeuse dié winter: Kook en eet gesond! DEUR ATEL STREICHER; FOTO’S: DAVID BRIERS Pampoen- en broccoli-slaai 4 porsies Pampoen en broccoli word albei as sogenaamde...

Geroosterde groente!

’n Pan vol geroosterde groente is baie meer as bloot ’n bygereg. Speel met ’n verskeidenheid geurmiddels om dit interessant te hou – en kyk net wat jy alles met dié gawe gereg kan doen! DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S:...

Stylvolle happies met Italiaanse flair

Suid-Afrikaners kan hulle met die Italianers se passie vir die lewe en vir lekker kos identifiseer. Hierdie somer kan jy dus gerus jou gaste met ’n paar happies propvol Italiaanse inspirasie bederf. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: ADEL FERREIRA Basiliekruidpesto Resep uit...

Vegetaries eet, is lékker eet!

Om vegetaries te eet, is meer as bloot ’n modegier. Vir sommige mense is dit ’n leefstyl, en selfs ’n gewetensaak. Dis buitendien gesond om gereeld vleislose etes te geniet. Boonop baat Moeder Aarde daarby. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S:...

Groenboontjiebredie en ander winterkos

Wonder jy soms wat die beste gaarmaakmetode vir ’n spesifieke bestanddeel is? Dis goed dat jy wonder, want die regte metode kan ’n groot verskil aan die eindresultaat maak. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: BERNA COETZEE Pangebraaide groente en hoender Lewer 4...

Maalvleis – maklik en smaaklik

Lasagne, frikkadelle, bolognese, tuisgemaakte burgerpatties – dis almal maalvleis se maaksels. Jy kan met hierdie basiese vleissnit vir elke gesinslid se smaak iets voorberei. En sommer vir vriende en kuiergaste ook. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: BERNA COETZEE Basiese maalvleismengsel Resep uit Maak...
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

‘Vader, vergewe my verkragters; hul het nie geweet wat hul doen nie …’

Amanda Labuschagne (43) van Reitz in die Vrystaat is ’n diep gelowige vrou. Sy dra swaar aan die trauma...
- Advertensie -spot_img