Rubrieke

Dagstukkie: Jy kan kaalvoet in sy hart lê

Deur Milanie Vosloo Ons is in die pylvak van 2020. ’n Jaar wat ons almal iewers aan ons hart gepluk het. Ons lewe op vreemde maniere tot stilstand geruk het. Iewers wens ons ons kan dié hoofstuk van ons lewe...

‘Jy is meer as genoeg’

DEUR LENTE SWIFT Tóé was ek arrogant. Daai soort arrogant wat jy slegs in volkome onkunde kan wees. Ek was die perfekte ma. Om die waarheid te sê, ek was nog nooit wéér so ’n goeie, bekwame, saggeaarde, in-beheer-ma met...

Vriendskap en waarheid

Ons lees op verskillende plekke in die Bybel oor vriendskap. Daar word onder meer genoem dat vriende mekaar vorm, dat ’n vriend baie werd is en selfs nader as familie aan jou kan wees. Terugvoer Dis kosbaar om terugvoer te kan...

Sonde met die bure

DEUR FOURIE ROSSOUW Ons was op pad parkie toe om ons onderskeie honde hul daaglikse oefening te gee. Ons het net so in die verbyloop vir mekaar geknik. Jare gelede sou ons blad geskud en foonnommers uitgeruil het. Dié ontmoeting sou selfs...

Om Jesus te volg

Scott Wesley Brown het ’n liedjie gesing wat ’n glimlag op baie gesigte bring. Die woorde lui só: Please don’t send me to Africa. I don’t think I’ve got what it takes; I’m just a man. I’m not a Tarzan....

Boere-engele

Wanneer my selfoon biep en die skermpie wys Please Call Me, weet ek dit is die arm mense se noodsein. Hierdie keer is dit Engela met die drie kindertjies. Haar man het haar en haar oudste meisiekind aangerand, en...

Bewaar jou hart!

Die Bybel bemoedig ons met hierdie woorde: “Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe” – (Spreuke 4:23, 1953-vertaling) Hiervan is ek oortuig: Die moeder is die hart van die gesin. Kyk, Pappa...

Wanneer asblik-kinders verjaar

Elke Februarie, op my verjaarsdag, neem ek sjokoladekoek en melktert na die Hillbrow-vrouegroepie se byeenkoms toe. En elke Februarie, op daardie dag, vra die vroue my om weer die storie van my geboorte te vertel, sodat die nuwelinge wat...

’n Nuwe begin

Klaagliedere 3:21-24 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut....

Om op ’n wonderwerk te wag

Jy kan nie ’n wonderwerk láát gebeur nie, het ek uit klein Isak van Hillbrow se storie geleer. Jy moet daarop wag. Klein Isak van Hillbrow was baie opgewonde oor sy pa wat op parool vrygelaat sou word. Isak is...
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

God se liefde pas nie in ’n boksie nie

DEUR SIMONE GAUCHE Daar is ’n bekende Engelse liedjie wat ek uit my Kinderkransdae onthou wat só vertaal kan word:...
- Advertensie -spot_img