Scott Wesley Brown het ’n liedjie gesing wat ’n glimlag op baie gesigte bring. Die woorde lui só:
Please don’t send me to Africa. I don’t think I’ve got what it takes; I’m just a man. I’m not a Tarzan....
Wanneer my selfoon biep en die skermpie wys Please Call Me, weet ek dit is die arm mense se noodsein. Hierdie keer is dit Engela met die drie kindertjies. Haar man het haar en haar oudste meisiekind aangerand, en...
Die Bybel bemoedig ons met hierdie woorde:
“Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want
daaruit is die oorspronge van die lewe”
– (Spreuke 4:23, 1953-vertaling)
Hiervan is ek oortuig: Die moeder is die hart van die gesin.
Kyk, Pappa...
Elke Februarie, op my verjaarsdag, neem ek sjokoladekoek en melktert na die Hillbrow-vrouegroepie se byeenkoms toe. En elke Februarie, op daardie dag, vra die vroue my om weer die storie van my geboorte te vertel, sodat die nuwelinge wat...
Klaagliedere 3:21-24
“Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut....
Jy kan nie ’n wonderwerk láát gebeur nie, het ek uit klein Isak van Hillbrow se storie geleer. Jy moet daarop wag.
Klein Isak van Hillbrow was baie opgewonde oor sy pa wat op parool vrygelaat sou word. Isak is...