DEUR LANA GOUWS
Dié skryfstuk gaan oor my wonderlike ma. Die een wat vir my help grootmaak het. Die een wat aan my geboorte geskenk het. Die een wat altyd daar vir my is as ek iets nodig het of...
DEUR MARINDA SWYSTOWYCZ
“Maak jou kinders op Spreuke groot.”
Dis goeie raad soos dié wat ek en my twee susters steeds volg.
Maar in hierdie dae speel sommige van Ma Daphne (84) se gesegdes wegkruipertjie met my gedagtes. Ek moes al dikwels...
DEUR MILANIE VOSLOO
Drie jong bome staan eendag in die woud en gesels met mekaar oor wie hulle is en wat hulle eendag wil word.
Die eerste boom sê: “My grootste droom is om ’n juweelkis te word wat deur die...
DEUR SIMONE GAUCHE
Ouerskap bly een van die grootste voorregte in die lewe, en terselfdertyd een van die mees vreesaanjaende reise wat ’n mens kán aanpak.
Elke nuwe fase wat jou kinders betree, gaan met nuwe uitdagings en nuwe vrese gepaard....
DEUR SIMONE GAUCHE; FOTO'S EMILY BUNTING
Met Paastyd agter ons, dink ek steeds aan die opwinding daarvan. Een van die hoogtepunte vir die kinders was beslis die soektog na die versteekte paaseiers. Hul opgewondenheid was aansteeklik! Die tuin is noukeurig...
DEUR SIMONE GAUCHE; FOTO’S: EMILY BUNTING
“En nou doen ek ’n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die...
DEUR MILANIE VOSLOO
Jy weet dat Christus aarde toe gekom het, gesterf het en opgestaan het. Jy wéét dit, maar wat beteken hierdie historiese gebeure vir jou? Het jy dit al jou eie gemaak?
Christus het gekom om die wêreld te...
DEUR SIMONE GAUCHE; FOTO'S: EMILY BUNTING
As jy kleuters en peuters in die huis het, kan ek jou nie veel vertel van die vrees vir die donker nie. Daar skuil mos monsters onder beddens en in kaste. En jy ken...
DEUR MILANIE VOSLOO
Ons het dit nodig om welkom te voel, om skromeloos by iemand tuis te voel.
Ons het ’n behoefte aan ’n mens of mense wat ons onvoorwaardelik liefhet sodat ons maar kaalvoet en sonder grimering, gestroop van enige...
DEUR SIMONE GAUCHE; FOTO'S: EMILY BUNTING
Daar kom tye in ’n mens se lewe dat dit voel asof jy net nie uit die duisternis kan ontsnap nie. Jy voel vasgevang in ’n web van sonde – en hoe harder jy...