Rubrieke

Sing ’n loflied in die storm

DEUR SIMONE GAUCHE Nkosi Sikelel’ iAfrika. God seën Afrika. Daarom: Juig maar, Suid Afrika! Wees vrolik en bly met alles wat in jou is, my Reënboognasie! Die Here het ’n einde gemaak aan jou straf. Hy het die koronavirus laat wyk. Die Koning van Mzansi, die Here,...

Moenie moed opgee met mense nie

DEUR MILANIE VOSLOO Ek is seker jy het ook al, soos ek, hard gewerk aan ’n krap-aan-mekaar-verhouding en regtig probeer om in vrede en goedgesindheid met ’n persoon om te gaan. Maar dan later, uit moedeloosheid gesê: “Ek gee op!...

’n Brief aan die jong mens wie se lewe deur Covid-19 weggeneem is

DEUR SIMONE GAUCHE Aan die jong mens wat gesterf het: Ek sien jou. Ek sien jou gesig by ’n koerantberig en op Facebook en Instagram. Ek weet dat niemand in woorde kan beskryf wat jou verlies werklik beteken nie. En...

As die dood te volop raak …

DEUR STEPHAN JOUBERT Vroeër was die dood nie so volop en so naby as tans met die derde golf van die Covid-pandemie nie. Ons almal beleef skielik hoe geliefdes en vriende rondom ons sterf. Ons beleef hoe baie mense veg...

Grootskaalse veranderings

DEUR SIMONE GAUCHE Ná ’n koue winter en borde vol sielskos (en dalk met bloedweinig oefening) weet ek van min mense wat hulle nou op ’n skaal sal wil begewe. Ja-nee, die pannekoek, bredie en kerrie het vir seker hul...

‘Ek hou nie van baklei of sukkel nie maar …’

DEUR FRANCINE PRINS Ek hou nie van veg nie, maar ek kan nogal vasbyt. Ek hou ook nie van baklei nie, maar vir vrede sal ek my moue oprol, en selfs my bokshandskoene aantrek. Ek is gemaklik met oorvloed, maar wil niks...

God is nie ’n wiskundesom nie

Milanie Vosloo ’n Suksesvolle sakeman lewer ’n toespraak waarin hy die reëls van sy sukses uitspel. Onder andere vertel hy die storie van sy baas wat ’n vuil grap vertel het waarvoor hy duidelik nie gelag het nie. Na die...

Die onsigbare las van Covid: Was dit mý skuld?

DEUR SIMONE GAUCHE Johan* is 18 jaar oud. Hy woon by sy ouers. Sy ouma woon by hulle in die huis. Sy ma pleit by hom om sosiale kontak te vermy en sy hande gereeld te was. Hy glip egter...

’n Mengsel van kritiek en komplimente

Francine Prins My tuiskantoor ruik na nat vleis en droë koljander. Dié twyfelagtige reuk is alles die gevolg van ’n jagekspedisie en nuuskierigheid. My man het hierdie winter ’n blouwildebees teruggebring uit die Kalahari. Twee boude, twee blaaie, baie vleis! En...

Jy val nooit uit sy hande nie

DEUR MILANIE VOSLOO Wanneer iets of iemand jou wêreld onderstebo skop, voel dit soms of jy net daar wil bly lê. Jy voel vuisvoos. Kragteloos. Leweloos. Soos baie van ons dalk nou tydens die nuwe Covid-19-golf voel. Dis dan wanneer ons...
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

‘Ek was in ’n dal van doodskaduwee, en nou is ek weer uit,’ sê ma wat ander bemoedig nadat haar seun sterf

Ses maande gelede het Lelanie Kriel van Durbanville haar enigste seun aan die dood afgestaan ná ’n vier jaar...
- Advertensie -spot_img