Tuesday, June 22, 2021

Selgroepe

Lees die artikel “’n reënboog in my woestyn”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende vrae: Hoe reageer jy teenoor iemand anders as hy/sy ’n belofte gemaak het en dit nie nakom nie? Is jy iemand wat maklik beloftes maak? In die artikel word...

Lees die artikel “vuisvoos? só bons jy terug!”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende vrae: Deel met die groep wat jou vreugde in die afgelope weke gesteel het. Liezl Byliefeldt bespreek tien wenke wat veerkragtigheid bou en versterk. Is daar twee of drie...

Lees die artikel “’n protes van ’n ander kleur”

Lees die artikel hier  Wattter gevoelens kom by jou op nadat jy die artikel gelees het? In die artikel word verwys na ’n manlike RSG-inbeller se reaksie oor die saak van geweld teen vroue. Hoe reageer jy op die...

Lees die artikel, “Die oes is groot …”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende vrae:   Getuig oor hoe jy die Here leer ken het. Of vertel van 'n keer toe jy die geleentheid gehad het om met iemand oor die Here te gesels. ...

Lees die artikel, “Waardes – elke huis se fondament”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende vrae in jou selgroep: Watter waardes was belangrik in die huis waarin jy grootgeword het? En hoe het dit jou verder in jou lewe gehelp? Wat is die verskil...

Lees die artikel, “Dawid en Groot Jesus”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende vrae in jou selgroep: Dink terug aan jou kinderjare. Watter Bybelverhaal het jou die meeste aangespreek? Op watter maniere is die reaksies van Fourie se seuntjie eintlik maar ons...

Lees die artikel, “Help! Ons verdrink in plastiek!”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende: Wat is die laaste stukkie plastiek wat jy in die vullisdrom gegooi het? Kan jy onthou? Sou jy sonder daardie plastiek kon klaarkom voordat jy dit gebruik het? Mignonne...

Lees die artikel, “‘n Nuwe mens word gebore”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende: Die skrywer sê dat ons godsdienstig verveeld geraak het. Stem jy saam? Indien wel, hoe sien jy dit raak in jou eie of ander mense se lewens? Vertel van...

Lees die artikel, “Stinkryk”

Lees die artikel hier, en gesels dan oor die volgende: Is daar handelsmerke waarvan jy baie hou? Waarom? Is dit moontlik om jou eie sukses of identiteit op handelsmerke te probeer bou? Wat gebeur met onsself wanneer ons dit...

Lees die artikel oor die Heilige Gees

LEES DIE ARTIKEL HIER Waaraan dink jy heel eerste as jy die woorde “Heilige Gees” hoor? Hoekom? Die skrywer maak die volgende stelling: “Die Heilige Gees word ook die ‘Gees wat lewe gee’ of ‘lewend maak’ genoem. Dis dalk...
- Advertensie -spot_img

LEES OOK ...

‘Vader, vergewe my verkragters; hul het nie geweet wat hul doen nie …’

Amanda Labuschagne (43) van Reitz in die Vrystaat is ’n diep gelowige vrou. Sy dra swaar aan die trauma...
- Advertensie -spot_img