VIDEO: Onderhoud met skrywer van ‘Die klip in Lisa se borskas’

17 Februarie 2021


Baie van ons ken daardie hartseer wat so intens is dat dit soos ’n klip in jou borskas voel. Meeste van ons weet nie hoe om dit te verwerk nie. Kinders weet nog minder hoe om trauma en verlies te verwerk.

LEES OOK: Bedrewe skrywer wys hoe om swaar onderwerp lig te hanteer

Daarom is Siegfried Louw, predikant en spelterapeut se boek, Die klip in Lisa se borskas, meer as net ’n oulike storie. Dit nooi kinders (jonk en oud) om oor verlies te dink, en daaroor te praat.

Lisa se storie word in eenvoudige taal vertel, maar dit het verbasend baie diepte. Soos wat ’n mens sou verwag van ’n boek wat so ’n omvangryke onderwerp aanspreek.

Ons het met Siegfried oor die boek gepraat.

 

Jy kan die boek hier aankoop.

Laai Lisa die poppie, se patroon hier af.

Facebooktwitterredditpinterestlinkedinmail

- Advertensie -spot_img
LEES OOK ....

‘Ek was in ’n dal van doodskaduwee, en nou is ek weer uit,’ sê ma wat ander bemoedig nadat haar seun sterf

Ses maande gelede het Lelanie Kriel van Durbanville haar enigste seun aan die dood afgestaan ná ’n vier jaar...

SOORTGELYKE STORIES

- Advertisement -spot_img