29 Januarie 2021


Toe Shirley Coetzee twee jaar gelede die helfte van haar huis vir sterwendes oopgestel het, was dit hoofsaaklik om een rede: om te verseker dat diegene wat nie versorging tot aan die einde kan bekostig nie, se laaste dae op hierdie aarde vol vrede is.

Klik hier om Shirley se volle verhaal te lees.

Facebooktwitterredditpinterestlinkedinmail