Jou Wêreld

Wanneer jy ná jare se getroude lewe van jou man skei, verloor jy nie net ’n maat nie. Dikwels verloor jy ook ’n klompie vriendinne. Hoekom is dit so? En wat kan jy doen om boonop dié verlies te hanteer? DEUR ILETTE COETZER Elzanne* is ná ’n huwelik van ses jaar van Dirk* geskei. Dit […]

Hoekom ‘n slentersak koop as jy vir jouself een kan hekel in jou gunsteling kleur?  Volg ons stap-vir-stap-patroon en spog met jou eie handewerk. DEUR LIZA JOUBERT BENODIGHEDE  200 g katoendraad DK (in kleure van jou keuse; ons gebruik Vinnis Nikkim Dunes) 4 mm hekelpen ‘n groot naald AFKORTINGS: RK Regte kant ▪ VK Verkeerde […]

As jy aan onvrugbaarheid ly, en regtig nie meer weet watter kant toe nie, kan jy wel een ding vir seker weet: Jy is nie alleen nie. Ongeveer een uit elke ses paartjies in Suid-Afrika en byna 50 miljoen paartjies wêreldwyd word deur onvrugbaarheid beïnvloed. DEUR JACKIE VAN WYK Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) klassifiseer onvrugbaarheid as […]

Het jy al ooit jouself afgevra hoekom jy kinders wil hê? Dis ‘n eenvoudige vraag, en jy het waarskynlik al ʼn paar standaard antwoorde:  Dis maar iets wat ons doen – deel van ons kultuur en die normale verloop van die lewe. Dis die volgende logiese stap. DEUR JACKIE VAN WYK As jy langer daaroor […]

Aan die einde van elke jaar breek daar ’n seisoen aan wat, onder meer, ook as ’n selfdood-seisoen uitgewys word. Baie mense sukkel in hierdie tyd, selfs meer as ander kere, met depressiewe gevoelens en/of angstigheid. Hier is ’n klompie doendinge wat jou kan help om daardie eerste tree uit die donker gat te gee. […]

Laas jaar dié tyd het sy pienk tekkies en ’n bont serp aangetrek. Sy het haar lippe met ’n stuitige rooi ingekleur en ’n bont lint in haar hare gebind. DEUR FOURIE ROSSOUW Dis altyd ’n jolige affêre by die werk, en almal doen moeite om so loslitterig moontlik op Loslitdag te lyk. Maar vanoggend […]

Die lewe is nie vir sissies nie – almal weet dit. En elkeen kan ’n lang lys dinge opnoem wat hul vreugde steel. Maar het jy geweet daar bestaan ook ’n lysie dinge wat die huppel in jou stap terugsit? Dat veerkragtigheid herwin en versterk kan word? DEUR LIEZL BYLIEFELDT   Veerkrag. Dis die vermoë […]

Jesus het sy volgelinge 2 000 jaar gelede belowe dat hulle krag van die Heilige Gees sal ontvang, sodat hulle “tot in die uithoeke van die wêreld” sy getuies sal wees. Hoe moet ons vandag daaroor dink? Is daar steeds ’n oes? En hoe lyk dit met die arbeiders? DEUR RENé BADENHORST Toe Jesus van dorpie […]

Moeder Aarde en haar oseane word deur plastiek verswelg. Dit word deesdae gereeld uitgewys. Maar wat kan gewone mense daaraan doen, behalwe om te sug? Hierdie Port Elizabethse ouma en oupa het nie net gaan sit en toekyk hoe Gods besoedelde water oor Gods bemorste aarde vloei nie. DEUR MARISKA SPOORMAKER Dink net: Jy hurk […]